Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karooroos Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.0
Mhelengi W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Clean, neat, and a perfect home away from home. Our stay was great and the guest house is like a 5*, but there is always room for improvement. Maybe they need to do a mini breakfast like yogurt and muesli or a cereal station, or something like a grab-and-go breakfast that they charge like R50 for. Just a thought, but it was really great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflike oornag tussen Kaap en Gauteng. Gerieflike oornag vanaf Kaap. Bespreking is slegs dag vooraf gemaak en ons is vriendelik gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia D
1 nag
5.0
Des 2024

Baie baie lekker! Dankie. Besondere juweel, pragtig en fantasties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Ons het die plaas geniet en lekker gekuier. Ons het lekker gebly, sal aircons aanbeveel asook 'n bord nader aan die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Soveel potensiaal en dan so teleurgestel. Plek kort finesse. Groot kamers met gemaklike beddens, maar duvets en ekstra kussings beland op die vloer, want daar is nie 'n stoel of bedkassie om dit op te sit nie. Die badkamer het nie 'n handdoekreeling of klerehakies nie. Moet jy alles op die toiletbak sit? Die stort is leeg - geen stort/seep-rakkie nie. Weereens: sit jy jou seep/shampoo op die stortvloer terwyl jy stort? Geen toiletrolhouer! Gras is groen, maar die plaasgrond is vuil.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolette M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik. Dit was heerlik, amper soos my eie huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

A perfect stay over on our way to Knysna. A lovely stay in a home full of history. Perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy P
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Super stay, convenient, clean, and comfortable. Great stay - clean linen and rooms. Very conveniently located and great facilities. We stopped overnight - had a braai and enjoyed the surroundings. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Amber S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Clean, comfortable, delicious. We had a lovely one-night stay, the rooms are clean. The service is lovely. Food was easily accessible in our fridge in our room. The best meat and bread we have had, great quality. The decor matches the old farm-style house beautifully.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeline T
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Aangename slaapplek. Was 'n lekker halfpad slaapplek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hester Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N10, 5 km Vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb0700e5e800b3cac495c77c1d2df7bdefd565bbd755047246580812587ea3bd81c5ee4a52f3880ed44bcd56a540899cb6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 N10 5km from Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.54294733885 25.045911994625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang