Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karooroos Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N10, 5 km Vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karooroos Gastehuis is in die hartjie van die asemrowende Karoo geleë. Hierdie gastehuis word deur uitgestrekte landskappe omring en spog met 'n pragtige sterrehemel in die nag. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat in die natuur wil ontspan.

Verblyf word in 2 gesinskamers, elk met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind, asook 3 gastekamers, elk met slaaplek vir 2 gaste, gebied. Hierdie kamers het koningingrootte-beddens of enkelbeddens.

Gaste in kamers 2 en 3 gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort, terwyl die ander kamers elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi en 'n koffie- en teeskinkbord is ook in die kamer beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die verblyf se gedeelde leefarea wat 'n sit- en eetarea met 'n kaggel insluit, asook 'n volledig toegeruste kombuis waar gaste hul maaltye kan voorberei. Buite is 'n lieflike tuin en 'n gedeelde braai-area. Ontbyt en braaipakke is ook op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N10, 5 km Vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N10, 5 km Vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb0700e5e800b3cac495c77c1d2df7bdefd565bbd755047246580812587ea3bd81c5ee4a52f3880ed44bcd56a540899cb6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense N10 5km from Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.54294733885 25.045911994625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang