KarooRus Family Chalet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bennie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 315
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Samantha K - Jul 2024
Algehele gradering
Completely perfect for a one-night stay.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Thank you for your awesome review.
Always great to get feedback from our guests.
Lala K - Jan 2024
Algehele gradering
KarooRus was 'n lekker stop, die lugversorging was 'n wenner.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.
Dave N - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut perfek. Als netjies en skoon, het niks gekort. Diens uitstekend.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Ons waardeer jul bespreking en is so bly julle het lekker gekuier.
Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Lieflike oornag in die Karoo.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
So bly julle het lekker gekuier.
Christelle F - Jan 2024
Algehele gradering
Het lekker oornag. Was baie hartlik en vriendelik ontvang. Pragtige plekkie.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly jul het lekker gekuier.
Liezl C - Jun 2023
Algehele gradering
Voel so tuis!
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.
Ben N - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Clarissa H - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese en goed toegeruste verblyf.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Ons waardeer julle bespreking en is so bly julle het lekker gekuier.
Anton D - Sep 2023
Algehele gradering
Ideale oornagopsie.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoer van ons gaste te kry.
Wilhelm S - Des 2022
Algehele gradering
'n Baie goed toegeruste kothuis. Smaakvol versier. Skoon en netjies.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer julle bespreking en is so bly julle het lekker gekuier.
Linnecke071 D - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Ons waardeer julle bespreking en is so bly julle het lekker gekuier.
Monty S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik privaat.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. So bly julle het dit geniet.
Ons het Wi-Fi by Karoorus, maar nie by die Hantam woonstel nie.
Wim V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld en privaat.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Rika B - Des 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad Wes-Kaap toe.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Illse D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Hi Illse,
Dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Groete
Karoorus
Lizbe V - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry, pragtige & skoon verblyf.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Hi Lizbe
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons waardeer jul bespreking en is so bly julle het lekker gekuier.
Marcelle V - Des 2021
Algehele gradering
Juweel in Graaff-Reinet
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Hi Marcelle,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons hoop om jul spoedig weer te sien.
Marius V - Jul 2021
Algehele gradering
Absoluut van die beste.
Ria V - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese, veilige verblyf.
Carolyn W - Des 2021
Algehele gradering
Clean and well-equipped overnight stay.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Hi Carolyn
Thank you so much for your review. Always great to get feedback from our guests.
Santie B - Des 2021
Algehele gradering
Ons oorslaap by KarooRus was baie lekker en die plek is toegerus met alles wat jy nodig het vir die kuier binnehuis sowel as die braai en kuierplekkie buite. Sal beslis weer besoek.
KarooRus Family Chalet se terugvoer
Hi Santie
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer jul bespreking en is so bly julle het lekker
gekuier by ons.
Anilia B - Des 2020
Algehele gradering
Was heerlik om ’n plek te kon kry wat gesteld is op detail - melk in die yskas en vars ys in die yshokkie was sowaar na ’n lang reis hemel op aarde.
Teresa W - Des 2020
Algehele gradering
Baby friendly.
Patrita V - Mrt 2020
Algehele gradering
Smaakvolle eenheid, privaat en ten volle toegerus.
Cornel F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Marinette D - Des 2019
Algehele gradering
Die Hantam Chalet is ideaal as privaatheid en stilte vir jou belangrik is.
Lees meerDalena V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig. Pragtig. Vriendelike diens.
Dirk V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, geen geraas, perfek geplaas en steeds naby aan middedorp vir kos of inkopies.
Rudolf R - Okt 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is daar, netjies en ruim.
Cr S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Hennie B - Des 2018
Algehele gradering
Net wat nodig is na 'n lang dag in die kar.
Maralize J - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding! Skoon en netjies en presies wat mens wil hê vir jou oornagstop op pad see toe!
Willie P - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, stil en netjies.
Willie E - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Nicholas B - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende blyblek.
Adri N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon en gerieflike verblyf.
Johan L - Jan 2017
Algehele gradering
Ons sal beslis weer wil oornag by KarooRus - en veral die Hantam Chalet vir Twee.
Ancois S - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, ruim.
Carla L - Okt 2017
Algehele gradering
Amazing!
Enna R - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Marius S - Des 2016
Algehele gradering
Ons het oornag by Hantam - wat langs KarooRus Family Chalet is.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkin-straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang