Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarooRus Family Chalet

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkin straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

KarooRus Family Chalet is 'n privaat tuinkothuis in Graaf-Reinet, 'n bekoorlike dorpie in die Karoo met bekoorlike winkels, restaurante en museums wat gaste kan besoek.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met slaapbanke wat as 2 enkelbeddens vir kinders gebruik kan word. Neem asseblief kennis dat toegang tot die badkamer via die hoofslaapkamer is.

Die lugversorgde eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster, potte, panne en eetgerei. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met stoele en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Buite is daar braaigeriewe en 'n area vir kinders om te speel.

Die dorp self word omring deur 'n natuurreservaat, wat net bydra tot die gevoel van rustigheid en vrede wat 'n mens hier ervaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Very clean and neat unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Samantha K
Gesin met tieners
5.0
Completely perfect for a one-night stay. Instructions to get keys etc. were perfectly communicated. The unit at KarooRus Family Chalet ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lala K
Saam met lewensmaat
5.0
KarooRus was 'n lekker stop, die lugversorging was 'n wenner. Gerieflik en skoon, lekker om die kombuis apart van die slaapkamer te hê. Lugversorging ...
Sien meer
Jan 2024
Johan M
Gesin met klein kinders
4.6
Lieflike oornag in die Karoo. Ons het baie lekker oorgeslaap. Die kothuis is goed toegerus vir 'n lang verblyf in Graaff-Reinet ook.
Aug 2024
Christelle F
Saam met lewensmaat
4.2
Het lekker oornag. Was baie hartlik en vriendelik ontvang. Pragtige plekkie. Heerlik oornag in netjiese, skoon, goed toegeruste eenheid.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 338

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Donkin straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink KarooRus Family Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkin straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwMmMxMDM4LTczYjUtNDlhZi1iOTZjLTJmYzAyMzhhMDJlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 Donkin straat Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.255620376283 24.532215893269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang