Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarooRus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 282 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adriaan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Koel, gerieflik. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Melissa K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beveel KarooRus vir enige oornag oor. Ons het baie lekker geslaap. Alles netjies. WiFi help as mens nog werk moet doen. Ons kon tot 'n lekker koppie koffie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Marna B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike oornagplek, goed geleë en baie netjies en veilig. Heerlike oornagplek met alles wat 'n mens nodig het. Die airconditioners in kamers is great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Benita M
1 nag
5.0
Okt 2024

Rustig/veilig/voel soos huis. Bly altyd lekker by KarooRus. Jul gastehuis is stunning en voel soos huis! Dankie vir die gasvryheid en moeite om die verblyf so aangenaam te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle voel tuis by ons.

Abrie M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gekuier by Karoorus. Kan dit aanbeveel! Netjiese verblyf en goed toegerus. Baie sentraal geleë. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het die kuier geniet by Karoorus.

Robert D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties! Baie lekker geslaap. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het Karoorus geniet.

Charleigh W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Value for money and very neat. Everything was clean, neat and in working order. Thank you, this is a centrally located place that is true value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Thank you so much for your awesome review. So glad you enjoyed your stay.

Esmerie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Goed toegerus en naby alles. Kan die verblyf aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Mj S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netjiese skoon fasiliteite en vriendelike diens. Ons het baie lekker gekuier, dankie vir die uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly jul het lekker gekuier.

Berlize C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 324

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12106b183b3dd2864b60dc6e344142fb613f4c8383afae68e4230ae5e109bc4b504111d85329b79b6001329807dad200f3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 282 5 1 5 93 Middle Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255552327906 24.532309770584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang