Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarooRus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 273 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charleigh W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Value for money and very neat. Everything was clean, neat and in working order. Thank you, this is a centrally located place that is true value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Thank you so much for your awesome review. So glad you enjoyed your stay.

Esme G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Goed toegerus en naby alles. Kan die verblyf aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Mj S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netjiese skoon fasiliteite en vriendelike diens. Ons het baie lekker gekuier, dankie vir die uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly jul het lekker gekuier.

Berlize C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Ria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier op Graaff-Reinet. Die oornagverblyf was baie goed toegerus. Die kamers was 'n heerlike verkwikking na 'n lang rit. Die kamers was goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Ricus V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Goeie rede vir oornag. Puik, netjies, en waarde vir geld! Oornag was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great option in Graaff-Reinet. Very comfortable and clean, nice location that felt secure. Each room has an aircon unit, although the units themselves are quite noisy and have a large flashing display on the front that can't be switched off - not great if you're a light sleeper!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Thank you for your positive review, Brendan. We're so glad you enjoyed your stay. We have noted your comments and will look into it.

Ariane N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename verblyf. Aangename verblyf en kommunikasie van personeel is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Ons waardeer jou bespreking, Ariane. Bly jy het lekker gekuier.

Eleonora D
1 nag
5.0
Jan 2024

Wonderlik en gemaklik. Dit was 'n wonderlike verblyf. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly jul het lekker gekuier.

Maritza R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Het oorslaap in Graaf Reinett geniet. Baie mooi dorpie met mooi ou geboue. KarooRus is 'n goed ingerigte en baie netjiese en skoon gastehuis wat goed instand gehou word. Vir ons was die gastehuis baie goed geleë met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 315

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12106b183b3dd2864b60dc6e344142fb613f4c8383afae68e4230ae5e109bc4b504111d85329b79b6001329807dad200f3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 273 5 1 5 93 Middle Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255552327906 24.532309770584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang