KarooRus
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bennie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 315
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Charleigh W - Aug 2024
Algehele gradering
Value for money and very neat.
KarooRus se terugvoer
Thank you so much for your awesome review. So glad you enjoyed your stay.
Esme G - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.
Mj S - Jun 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon fasiliteite en vriendelike diens.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly jul het lekker gekuier.
Berlize C - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.
Ria M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier op Graaff-Reinet. Die oornagverblyf was baie goed toegerus.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.
Ricus V - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie rede vir oornag.
Brendan B - Jan 2024
Algehele gradering
Great option in Graaff-Reinet.
KarooRus se terugvoer
Thank you for your positive review, Brendan. We're so glad you enjoyed your stay. We have noted your comments and will look into it.
Ariane N - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
KarooRus se terugvoer
Ons waardeer jou bespreking, Ariane. Bly jy het lekker gekuier.
Eleonora D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik en gemaklik.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
So bly jul het lekker gekuier.
Maritza R - Jan 2024
Algehele gradering
Het oorslaap in Graaf Reinett geniet. Baie mooi dorpie met mooi ou geboue.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.
Hannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Suksesvol.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Anita J - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek vir 1 nag oorslaap.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer jul bespreking.
Belinda L - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het lekker gekuier. Ons neem kennis van die badkamer en beddegoed en sal aandag gee daaraan.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Bridget K - Des 2023
Algehele gradering
Your home away from home.
KarooRus se terugvoer
Thank you so much for your awesome review. It's always great to get feedback from our guests.
Yolandy K - Des 2023
Algehele gradering
Vredevol.
KarooRus se terugvoer
Ons waardeer jou bespreking, Yolandy, en is so bly jy het lekker gekuier.
Jessica T - Des 2023
Algehele gradering
Good location, perfect overnight stay.
KarooRus se terugvoer
Thank you for your positive review. It's always great to get feedback from our guests.
Louvaine B - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar oornag.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
So bly julle het dit geniet by Karoorus.
Morne E - Nov 2023
Algehele gradering
Puik, ruim, rustig en meer as wat mens verwag.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier by Karoorus.
Kendra-lynn R - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik!
KarooRus se terugvoer
Ons waardeer jul bespreking en is so bly jul het lekker gekuier.
Shirese J - Jul 2023
Algehele gradering
Home away from home!
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. So bly jule geniet die verblyf by Karoorus.
Debbie B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer jul bespreking en is so bly jul het lekker gekuier.
Edwin V - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome plek.
Lees meerKarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer jul bespreking en is bly jul het lekker gekuier.
Yolanda Meissenheimer M - Apr 2023
Algehele gradering
Dis 'n lieflike plekkie in 'n lieflike dorp. Dis skoon en ruim en ons kon heerlik daar oornag. Sal die plek beslis aanbeveel.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering.
So bly jul het lekker gekuier.
Frik P - Apr 2023
Algehele gradering
Soos gewoonlik, baie lekker gebly.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Wicus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was ruim, skoon en alles wat ons nodig gehad het.
KarooRus se terugvoer
Dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Nadia L - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Kendra-lynn R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en alles wat jy benodig.
KarooRus se terugvoer
Ons waardeer jou bespreking en is so bly julle het lekker gekuier.
Mathilda R - Des 2023
Algehele gradering
Ons het goed gerus en lekker gebly! Baie dankie!
KarooRus se terugvoer
Ons waardeer jou bespreking, Mathilda. So bly jy het lekker gekuier.
Madeleine V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
KarooRus se terugvoer
Dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Deidre C - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly jul het dit geniet by Karoorus.
Die waterdruk kan soms 'n uitdaging wees met beurtkrag wat dit beinvloed.
Ons gee aandag daaraan en is in die proses om 'n groot tenk te installeer.
Carin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag stop.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir julle bespreking.
Dis altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Annie S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier by KarooRus. Álles netjies en skoon. Eenheid gediens. Veilige parkering agter in die erf.
KarooRus se terugvoer
Ons waardeer jou bespreking en is so bly julle het lekker gekuier.
Colleen J - Jan 2023
Algehele gradering
We had a very pleasant stay. Info from owners was prompt and helpful. Would stay again.
KarooRus se terugvoer
Thank you so much for your positive review. Always great to get feedback from our guests. We hope to see you again.
Jean L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer jul bespreking en is so bly julle het lekker gekuier.
Neels D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.
Hoop ons sien jul 'n volgende keer. Sal definitief kom kennis maak.
Raymond P - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en uit die oudedoos.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons oorweeg julle advies.
Dankie.
Michael C - Des 2023
Algehele gradering
Great location at good price.
KarooRus se terugvoer
Thank you for your positive review. It's always great to get feedback from our guests.
Coreen S - Sep 2023
Algehele gradering
KarooRus was absoluut 'n verligting!
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer jou bespreking en is so bly jy het lekker gekuier.
Wessel M - Aug 2023
Algehele gradering
Voldoende vir ons behoefte.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem kennis en gee aandag daaraan.
Ons waardeer jul bespreking.
Koos V - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam gewees.
KarooRus se terugvoer
Ons waardeer jou bespreking, Koos. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te ontvang.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Susan N - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en veilig.
KarooRus se terugvoer
Dankie vir jou bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer jul bespreking.
Retha M - Des 2022
Algehele gradering
Love die oulike kothuisie.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer julle bespreking. So bly julle het lekker gekuier by KarooRus.
Louwria V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer julle bespreking. So bly julle het lekker gekuier.
Nadia C - Des 2022
Algehele gradering
Very lovely.
KarooRus se terugvoer
Thank you for your awesome review. So glad you enjoyed your stay.
Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie oornagverblyf. Baie gerieflik.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering.
Ons is so bly julle het dit geniet by Karoorus.
André P - Des 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Emerencia S - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en privaat.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. So bly julle het lekker gekuier.
Laaíqah W - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful, value for money.
KarooRus se terugvoer
Thank you for your positive review. Always great to get feedback from our guests.
Ronel W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. So bly julle het lekker gebly.
Kippie B - Jun 2022
Algehele gradering
Moeitevrye inklok.
KarooRus se terugvoer
Dankie vir jou bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
El-doree G - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly en ons sal definitief weer van die plek gebruik maak.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. So bly jy het lekker gekuier by Karoorus.
Freda V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met veilige parkering.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.
Marguerite G - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
KarooRus se terugvoer
Hi Marguerite
Baie dankie vir jul terugvoering. So bly julle het lekker gekuier.
Mulalo S - Mrt 2022
Algehele gradering
I enjoyed my stay there, the place was really clean.
KarooRus se terugvoer
Hi Mulalo
Thank you so much for your positive review. Hope to see you again.
Sarih K - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
KarooRus se terugvoer
Hi Sarih
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Clement Andre L - Jan 2022
Algehele gradering
Served its purpose.
Erika W - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike, veilige oorslaap.
KarooRus se terugvoer
Hi Erika,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Ons waardeer jul bespreking.
Maryke M - Jan 2022
Algehele gradering
Oornagstop na Arniston.
KarooRus se terugvoer
Goeie dag Maryke
Dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Bly julle het lekker gekuier.
Steven V - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable.
KarooRus se terugvoer
Thank you for your positive review. So glad you enjoyed your stay at Karoorus.
Vivienne B - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
So bly julle het dit geniet by Karoorus.
Leroux Z - Jul 2022
Algehele gradering
Alles is baie goed gereël en netjies.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. So bly jul het lekker gekuier.
Liandi R - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, skoon.
KarooRus se terugvoer
Goeiedag Liandi
Baie dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te kry.
Jacques S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies, met alles wat nodig is.
KarooRus se terugvoer
Hi Jacques
Ons waardeer jul bespreking, Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Groete
Ria & Elmarie
Kirsty H - Des 2022
Algehele gradering
Rooms were clean and neat.
KarooRus se terugvoer
Thank you for your positive review. So glad you enjoyed your stay with us. It is a bit difficult to advise guests a couple of days in advance regarding load shedding and lack of water as the Eskom schedule changes all the time. We also get the surprise of Stage 6 load shedding without any warning in advance from Eskom. We do send out our messages early the morning of arrival regarding load shedding and lack of water. But we will keep it in mind for the future.
Anton P - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, veilig en gerieflik.
KarooRus se terugvoer
Hi Anton
Baie dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te ontvang. Bly jul het dit geniet by Karoorus.
Marietjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld oorslaapverblyf. Goed geleë.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
So bly jul het lekker gekuier.
Madre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, goeie diens - wel redelik raserig.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jul bespreking en hoop om jul weer te sien.
Annelise C - Des 2022
Algehele gradering
Great over night stay over when travelling.
KarooRus se terugvoer
Thank you so much for your awesome review. So glad you enjoyed your stay.
Andre M - Des 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om jul weer te sien.
Meliska D - Des 2022
Algehele gradering
So bietjie teleurgesteld.
KarooRus se terugvoer
Ons hier by Karoorus is baie ontsteld om te hoor van julle teleurstelling. Ons is regtig jammer om te hoor hiervan en vra verskoning vir enige ongerief. Hoop ons kan volgende keer opmaak hiervoor.
Robert R - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag, rustig gerus.
KarooRus se terugvoer
Dankie vir jul bespreeking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Ons vra verskoning vir enige ongerief met stortkop. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Ria O - Jul 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
KarooRus se terugvoer
Goeiedag Ria
Ons almal by Karoorus is baie ontsteld om te hoor van jul teleurstelling.
Ons kry so selde negatiewe terugvoer dat ons skoon oorbluf is.
Die houtvloere is ongelukkig deel van die baie ou karoo huis.
Vir sommige gaste bring dit wonderlike herinneringe aan Ouma se plaashuis.
Ons gee aandag daaraan.
Die vlekke op die linne is onder 'n paar oe deur. Ons het die speldekop kolletjies gesien op die kant van die
laken waar dit onder die matras ingesteek word. Ons dorp is tans op boorgat water wat sy uitdagings bring...
al het ons top kwaliteit Volpes linne. Ons linne word oornag gele in sout en koeksoda om skitterwit te hou.
Dit word vuurwarm gestryk. In die 11 jaar met gaste oor ons drumpel was daar nog nooit 'n klagte oor vuil linne nie.
Die enkele hare in die stort bly 'n raaisel aangesien ons personeel storte daagliks met groot sorg skrop. Dis 'n moet om die kalk aanpaksels in toom te hou.
Vriendelike groete
Elmarie Crewe-Brown
Eienaar
Lenie V - Des 2021
Algehele gradering
Was heerlik, ontspanne en rustig.
KarooRus se terugvoer
Hi Lenie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons vra verskoning vir die lugversorging.
Ons het intussen die probleem opgelos.
Hoop om jul weer in die toekoms by Karoorus te verwelkom.
Linda G - Des 2021
Algehele gradering
Baie veilige parkering.
KarooRus se terugvoer
Hi Linda
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. So bly julle het lekker gekuier.
Georgette V - Des 2021
Algehele gradering
Uitmuntend.
KarooRus se terugvoer
Hi Georgette
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Erna K - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en lekker.
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Rina S - Des 2021
Algehele gradering
Oornag vir gesin van 5.
KarooRus se terugvoer
Ons waardeer jul bespreking en is so bly jul het lekker gekuier.
Riaan V - Des 2021
Algehele gradering
Stopover. Exceeded expectations.
KarooRus se terugvoer
Hi Riaan,
Thank you for your positive review.
Kind regards,
Ria & Elmarie
Chrissy D - Des 2021
Algehele gradering
Great overnight stay in quant town of Graaff Reinet.
KarooRus se terugvoer
Hi Chrissy,
Thank you so much for your positive review. Hope to see you again.
Divan V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
KarooRus se terugvoer
Hi Divan,
Baie dankie vir die terugvoering. So bly jul het lekker gekuier.
Cabri V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Anel E - Okt 2021
Algehele gradering
We were very happy with the accommodation and would definitely recommend this to family and friends.
KarooRus se terugvoer
Hi Anel,
Thank you so much for your positive review. Always great to get feedback from our guests.
We hope to see you back soon.
Regards,
KarooRus
Chante' B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Trezlin D - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing
Johandi S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagplek!
Lorraine V - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful quaint place. Beds/ linen nice. Clean. Organised. Attention to detail!
Jacobus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim oornag-spasie vir die hele gesin.
Marinda S - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Baie goeie reëlings. Baie netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het.
Jorina D - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Linda B - Jan 2021
Algehele gradering
Good stopover.
Pierre H - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
KarooRus se terugvoer
Hi Pierre
Ons waardeer jul bespreking. Altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Adriaan C - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, pragtig, dierevriendelik.
August W - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en veilig.
KarooRus se terugvoer
Hi August
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly jul het lekker gekuier.
Marais K - Des 2021
Algehele gradering
Lekker skoon en veilig.
KarooRus se terugvoer
Hi Marais
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. So bly julle het dit geniet by Karoorus.
Marcell L - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik.
KarooRus se terugvoer
Hi Marcell
Baie dankie. Dit is altyd lekker om terugvoering van ons gaste te kry.
Groete
Karoorus
Ilze W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, doeltreffend.
Shantal M - Des 2021
Algehele gradering
Perfect stopover accommodation.
KarooRus se terugvoer
Thank you for your review. So glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Michelle R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal. Vriendelike diens en dis maklik om die sleutel te kry.
Celeste C - Des 2021
Algehele gradering
Clean, neat and cost-effective.
KarooRus se terugvoer
Hi Charles
Thank you so much for your positive review.
Always great to get feedback from our guests.
Belita H - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Chrissie D - Nov 2021
Algehele gradering
Nice place to overnight for 2 nights.
KarooRus se terugvoer
Hi Chrissie
Thank you for your positive review. Always great to get feedback from our guests.
Martin J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie dankie.
Annalise J - Des 2020
Algehele gradering
Awesome.
Adriaan H - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Riana R - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Edwin W - Des 2020
Algehele gradering
Excellent
Peter S - Des 2020
Algehele gradering
Clean and attention to detail, good communication.
Frik P - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Wilma D - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties, gerieflik en baie skoon en netjies.
Rita B - Des 2020
Algehele gradering
Dit was ’n goeie oornagplek.
Jahni D - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte oornagbestemming.
Tracey S - Des 2020
Algehele gradering
Uitmuntende diens deur Ria.
Jurita H - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Jacomien S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, waarde vir geld.
Eden D - Des 2020
Algehele gradering
Perfect for overnight stay.
Carin R - Des 2020
Algehele gradering
Ideal for stay over on the way to the WC.
Dawid K - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf.
Marius S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi en skoon
Fanie E - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig en rustig in die Karoo.
Celia V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heel gemaklik.
Estie B - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en veilig.
Hanle P - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklike oorslaapplek met troeteldiere.
Lees meerAntoinette M - Jan 2020
Algehele gradering
Rus en vrede.
Nadia K - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en bekostigbaar.
Tinus K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goeie blyplek en vriendelike diens.
Sandra G - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese oorslaapfasiliteit.
Karel B - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, goeie ligging, skoon
Adriaan V - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Gottfried S - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker ou dorpie.
Sheldon Y - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome.
Helena F - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Dewald D - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustige oornagverblyf.
Rian B - Des 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMonique L - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Willie En Elna B - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename oornagverblyf in ruim kamers.
Lynette R J - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs. Sal dit aanbeveel aan ander.
Elricco G - Des 2019
Algehele gradering
Excellent place and hosts.
Dirk U - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte oornagplek na die kus.
Elani P - Des 2019
Algehele gradering
Great stop over!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker stopplek!
Het lekker gerus! Sal beslis weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Susan M - Des 2019
Algehele gradering
Rustig in die Karoo.
Karin S - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Als wat nodig is vir halfpadstop.
Heinrich B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Melissa O - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, amazing plek.
Frederik F - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflike plek om by te bly!
Gerrit J - Jun 2019
Algehele gradering
Ek en my gesin het heerlik oornag by Karoorus omdat daar aan al ons behoeftes voldoen is.
Lees meerIrene R - Apr 2019
Algehele gradering
Puik reëlings, bedagsame verblyf, heerlike nagrus.
Suhette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker sentaal en alles wat mens nodig het.
Richa W - Mrt 2019
Algehele gradering
Soos altyd, netjies, ruim, vriendelik en goeie waarde vir geld!
Elsa J - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik!
Marita P - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Jeanne K - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elmarie C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi plekkie.
Mark W - Jan 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Nicolette B - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige, gemaklike verblyf.
Lauria B - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Cathy C - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Wendy N - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek!
Deon M - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Trevor G - Mrt 2019
Algehele gradering
An excellent place to unwind.
Melanie W - Jan 2019
Algehele gradering
Alles was daar wat ons nodig gehad het.
Anele H - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Germaine S - Sep 2019
Algehele gradering
Very clean, safe and well furnished.
Katrina B - Mei 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Anneliese S - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf by KarooRus.
Amanda D - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Ian M - Des 2019
Algehele gradering
Very quaint and well appointed unit.
Liezel L - Des 2019
Algehele gradering
Puik vir oornag.
Peet V - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras. Sterk aanbeveel!
Charné G - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie in 'n juweel van 'n dorpie.
Mari W - Des 2018
Algehele gradering
'n Aangename, welkome en pragtige plek na 8 ure op die pad. Heerlike gebly!
Elma N - Des 2018
Algehele gradering
'n Absolute netjiese, goed ingerigte eenheid en met vriendelike ontvangs.
Adri E - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, heerlik rustig na 'n dag se vêr ry!
Martine N - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
George B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklike oorblyplek.
Frans M - Jun 2018
Algehele gradering
Puik, gasvry en vriendelik.
Amarynka W - Apr 2018
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad was dit baie gerieflik!
Jeanne K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Carel M - Mrt 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar ontspanne en netjies.
Hannes D - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful facilities and enjoyed it very much, until the dog arrived.
Lees meerKarooRus se terugvoer
Beste Hannes,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is baie jammer oor die hond en sal werk daarvan maak om die eienaar met die hond identifiseer op ons sisteem en 'n nota maak - sou hulle weer by ons navraag doen. Dan skuif ek hulle ver weg van Karoorus na ons eenheid op in die straat, op 'n privaat erf.
Tot op hede was die ander besoekende diere baie goed gemanierd maar daar is mos maar altyd die uitsondering.
Groete,
Elmarie
Jeremy B - Jan 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable, and well-equipped accommodation.
Louis V - Jan 2018
Algehele gradering
Aandag op die kleinste detail, van die melk in die yskas vir koffie tot die kwaliteit van die matras op die bed. Uitstekkende oornag.
Brigitte W - Des 2018
Algehele gradering
Die kliëntediens was uitstekend en die verblyf was gerieflik.
Ann D - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die hart van Graaff-Reinet.
John G - Aug 2018
Algehele gradering
Huislik, netjies, rustig en gevoel van veilig en kalmte.
Johan G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Ons was daar vir 3 dae.
Neels W - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam en goeie ondervinding.
Chantel B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en skoon.
Ursula M - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en smaakvol met vriendelike gasvrou.
Paul J - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker ervaring.
Stephanus B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed geleë.
Odette D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Tania V - Jul 2018
Algehele gradering
Oulike, warm plekkie. Sal definitief weer daar gebruik maak van gasvryheid!
Francois B - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Riaan G - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Margaret B - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jana S - Des 2017
Algehele gradering
Weereens die perfekte verblyf.
Adel D - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Wilna S - Des 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Marilize S - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike oornagplek, met alles wat 'n mens kan nodig kry.
Lees meerLydia K - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese, rustige, voldoende verblyf.
Juanita G - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en die stort is die lekkerste ooit.
Jan D - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker ruim en rustig.
Gideon H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Leonard H - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Riana M - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike oase in Karoo. Sal definitief aanbeveel. Baie dankie!
Pieter B - Jan 2017
Algehele gradering
Puik diens en waarde vir geld!
At G - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie dankie aan Elmarie en haar span.
André V - Des 2017
Algehele gradering
Baie nice.
Lorenza S - Des 2017
Algehele gradering
Lekker groot, netjies en skoon.
Liezel B - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Harriet E - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflike verblyf. Sal enige tyd weer by KarooRus oorbly!
Cp M - Sep 2017
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Anne N - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklike familiekamer met genoeg parkeerplek vir ons boskaravaan.
Lees meerChris P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en volledig toegerus. Selfs braaihout!
Hanlie V - Des 2017
Algehele gradering
Was lekker en gerieflik.
Bregt V - Apr 2017
Algehele gradering
Mooi kamer.
Johan S - Jan 2017
Algehele gradering
Alles in orde en gerieflik - billike oornag tuiste.
Nicola V - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Dave R - Des 2017
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Carlo M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Cornel F - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Pieter H - Jun 2016
Algehele gradering
Veilig, huislik, netjies en volledig toegerus.
Surann M - Jan 2016
Algehele gradering
Perfek in alle opsigte!
Marina B - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, als wat mens nodig het.
Marius N - Jan 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, vriendelik en veilig.
Leana V - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Margaret V - Nov 2016
Algehele gradering
Weereens uitstekende diens.
Esta D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjiese geriewe en professionele diens!
Leon K - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Louis V - Des 2016
Algehele gradering
Die vriendelikste staf en so netjies.
Elize K - Des 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, nodige is daar en naby dorp.
Henri M - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangename kamers en ligging.
Lourens H - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike, skoon verblyf en die beste gasvryheid!
Selma J - Jan 2016
Algehele gradering
Very nice appartment to stay over with a baby for two nights or more.
Noelene V - Apr 2016
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies en ons is vriendelik ontvang.
Jan V - Nov 2016
Algehele gradering
Goed.
Hester C - Feb 2016
Algehele gradering
Die dekor was vir ons interessant. Iets anders.
Jana S - Des 2015
Algehele gradering
'n Heerlike blyplek waar jy betaal vir 3-ster en 5-ster kry!
Danie O - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Mari D - Jul 2015
Algehele gradering
Ek het my gesin het oorgeslaap in Granaatbos.
Cecilia S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en ek sal dit beslis aanbeveel.
Mev Annatjie C - Apr 2015
Algehele gradering
Absoluuut 5-ster!
Nic V - Mrt 2015
Algehele gradering
Een aand in 'n selfsorg-eenheid.
Dirk D - Mrt 2015
Algehele gradering
Wonderlike Karoo-gasvryheid
Elzarie D - Jan 2015
Algehele gradering
Baie gasvry en gaan uit hul pad om jou te akkommodeer.
Hanrie P - Des 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik, baie skoon en netjies! Lekker om daar te oornag!
Elrie B - Des 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon met alles wat mens nodig het.
De Jager B - Des 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik en aangenaam
Dries D - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
KarooRus se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike kommentaar!
Madeleen S - Des 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly! Daar is baie moeite gedoen om alles so gerieflik moontlik te maak. En die binnekant is pragtig!
Margaret V - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Graaff-Reinet!
KarooRus se terugvoer
Baie dankie!
Bianca V - Okt 2015
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer!
Ina V - Apr 2015
Algehele gradering
Alles 100%!
Pierre P - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker oornag op pad na Tuinroete.
Anèl V - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker oornag, baie oulike plekkie in die warm Karoo!
Samantha J - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Daleen V - Des 2014
Algehele gradering
Ek en my man het saam met ons volwasse dogter en skoonsuster hier oorgeslaap op pad na Kaapstad.
Antoinette V - Des 2014
Algehele gradering
Alles was 100 % gewees.
Mari D - Jun 2014
Algehele gradering
Het dit baie geniet! Was baie beïndruk met die akkommodasie!
Andries G - Feb 2014
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die netheid en goeie diens wat ons ontvang het.
Annalie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik rustig, baie veilig en gemaklik. Die heerlikste beddegoed!
Jimmy H - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n netjiese tuiste ... sal definitief weer daar gaan bly!
Henk S - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Hennie B - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly en gerus tydens ons rit George toe.
Janet E - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie oulik, maar volgende keer sal ek spesifiek vra vir 'n kamer binne in die erf.
Victoria S - Jan 2014
Algehele gradering
The only thing missing was an oven
Carina H - Des 2013
Algehele gradering
Dit was heerlik om hier oor te bly. Sal definitief weer gebruik maak van KarooRus.
Elzette W - Des 2013
Algehele gradering
KarooRus is uitstekend ingerig, gerieflik en lekker skoon en vars.
Rian U - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Leana V - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelstraat 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang