Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarooRus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 294 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marius B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gemaklik en rustig. Bly altyd lekker by KarooRus. Altyd skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om julle te akkommodeer.

Clarissa H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike oornag plek. Sal definitief weer daar bly. Skoon, netjiese en ruim plek. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Annalie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlik en gemaklik. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Magda M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Uitstekend. Perfekte oornag. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Kimona R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

My partner and I enjoyed our stay at KarooRus. It had everything we needed! My partner and I enjoyed our stay at KarooRus. It had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bennie
KarooRus
Thank you so much for your awesome review. Always great to get feedback from our guests.

Adriana D
1 nag
4.6
Jan 2025

Perfect. We were travelling with a dog and the stay was amazing. It was clean and safe for both me and my partner and our dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bennie
KarooRus
Thank you for your review. So glad you enjoyed your stay.

Jaco N
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlik gebly. Het heerlik gebly! Kamer was skoon en goed toegerus. Die eienaar het die oggend van die bespreking al die nodige inligting op WhatsApp deurgestuur wat ek baie waardeer het. Sal definitief weer hierso tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en veilig. Soos altyd skoon en netjies. Kon lekker braai - geriewe beskikbaar sowel as hout en ander benodighede. Bespreek al vir die afgelope 10 jaar hier en was nog nooit teleurgesteld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om julle te akkommodeer.

Johan Nico D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Nostalgie van die dorre Karoo! Dit was regtig baie lekker by Karoorus! Die nostalgie van die houtvloere en stopies in die pad het dit vir ons baie lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly jul het dit geniet by Karoorus.

Alida C
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker gerus met die aircon. Die fyn detail vir ons soos melk, tee, seep het dit besonders gemaak, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 337

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12106b183b3dd2864b60dc6e344142fb613f4c8383afae68e4230ae5e109bc4b504111d85329b79b6001329807dad200f3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 294 5 1 5 93 Middle Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255552327906 24.532309770584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang