Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoos Cottage & Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lauren V
1 nag
5.0
Aug 2024

Beautiful, clean and safe. Lovely cottage that was inviting and well kept. The property was well maintained and our host was very helpful and friendly. Our dogs had a secure place to roam and we felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodi Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

10/10 Absolutely stunning. Absolutely excellent! First, the host! I have never received such a warm welcome. Our host could not do enough for us to make us comfortable - he really went above and beyond to assist us with logistics. The accommodation was perfect. We stayed in the studio, which is so well equipped, warm, cosy and comfortable. I would highly recommend the accommodation to anyone traveling through Willowmore. It was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflike oorbly bestemming. Alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf. Die gasheer is 'n goeie gasheer en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dankie Carel vir die vriendelike ontvangs en inligting oor die staproete na die. Ons het heerlik gebly en die huis is baie goed ingerig. Lekker braaiplek met genoeg hout. Heerlik beskuit, koffie en melk is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen G
1 nag
5.0
Jun 2024

Akkomodasie heel goed en netjies. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Heel goed gebly. Netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly. Baie oulike, skoon en netjiese cottage. Kombuis het alles wat jy nodig het. Baie dankie ook vir die melk en beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig en gemaklik. Oulike cottage met alle benodigdhede. Baie lekker gebly en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker gebly. Dankie, sal graag weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

'n Juweel van 'n blyplek waar jy dadelik tuis voel. Carel is 'n uitstekende gasheer. Ons blyplek was baie goed toegerus en weereens het ons gasheer aan al die fyn detail gedink. Die blyplek is ook baie geskik vir troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Great venue, all we needed. Venue was perfect for our needs for overnighting before Trans Baviaans ride.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wehmeyerstraat 78, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51143c1e49dc177e191f0990b7dbb3fe063a5124bcb57e29cf3262cf67b9945a1e39681f80b5fc8945557c48a32f3c4a442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 78 Wehmeyer Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.29525083875 23.492976028242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang