Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoosjiek Self-catering Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leticia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Karoosjiek Self-catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Raimund S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raimund S

Excellent.

Excellent and very well maintained.

Jacques F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

The place to stay in Adendorp.

I would recommend Karoosjiek Self-Catering Cottage and would use it again. Very easy and secure self-check-in, beautiful decor and clean. Thanks for a lovely stay.

Josua L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua L

Fantasties, gerieflik en briljant.

Baie lekker gebly, alles wat benodig word, en nog meer was daar.

Hannelie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

N Absoluute weer besoek!

Ons het gevoel asof ons tuis is. Vir seker sal ons weer daar bespreek as ons Kaap toe kom.

Sharon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Pragtige plekkie. Ware juweel en ons kom weer!

Aangenaam verras! Baie mooi en netjies. Heerlike Karoo atmosfeer. Ons kom weer kuier. Sal definitief aanbeveel!

Erika V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Oase in die middel van die Karoo.

Baie baie lekker gebly. Plek is baie goed toegerus en baie netjies, pragtige dekor, aircon en swembad is 'n groot bederf.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sean G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G

Versteekte luuksheid.

Karoosjiek is waarlik 'n baie mooi uitgeruste oornagplekkie en is baie mooi opgepas. Dit was heerlik om oor te slaap in die wonderlike plekkie.

Corina M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina M

Perfect oasis in the Karoo.

This will be our stopover in Graaff-Reinet always. Everything about Karoosjiek is simply perfect. The accommodation is clean, everything works, is beautifully yet comfortably furnished. The extra little welcoming touches are so welcome after a really long day on the road.

Malinda N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N

Wat 'n verrassing. Absoluut 'n wenner. Baie stylvol en ruim. Toegerus met luuksheid.

Hierdie plekkie is so 'n juweel in die Karoo. Smaakvol gemeubileer en goeie linne. Lieflike badkamer. Lieflike uitsig. Rustig en baie spasie. Baie vriendelike gasvrou wat baie ekstra moeite doen. Daar is absoluut niks kort nie. Definitief my nuwe oornag plek in Graaff-Reinet.

Dumisani B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dumisani B

Good.

The place was clean, bedding fresh and clean.

Lee-ann S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann S

Relaxing and had everything we needed and more.

We were pleasantly surprised by the cottage. Everything you would need was there especially to braai.

Marlize K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K

Karoo-gasvryheid op sy beste.

Wanneer mens so lekker oornag op pad Kaap toe, dan wens jy eintlik dat jy 'n ekstra dag gebly het om die fasiliteite en area beter te kon geniet het. Ons honde en kinders was welkom en hulle kon heerlik bene rek op die grasperk, terwyl ek en manlief kon ontspan met 'n koppie koffie en die lekkerste op-die-huis beskuit. Dankie Leticia.

Ivan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C

Nice, quiet, relaxing stay in a safe neighbourhood at the outskirts of Graaff-Reinet.

We were a family of five staying over for two days. It was a lovely stay, just outside the bustling city of Graaff-Reinet. The accommodation is in a little dorpie called Adendorp. Nice, quiet and clean. The landlady was very friendly and helpful and the Cottage had sufficient bedding and sofas to facilitate a relaxing stay. I recommend Karoosjiek to anyone who wants to stay over in the Graaff-Reinet vicinity.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759768e2cd3165f674701f21d9573627b8d64b7d844b1d345209835cf7f2104b2769f719a8247635d7b0dbbb77b1ba109bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 54 Ziervogel Street Adendorp 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.305721883076 24.542209804058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang