Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoosjiek Self-catering Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Raimund S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Excellent. Excellent and very well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

The place to stay in Adendorp. I would recommend Karoosjiek Self-Catering Cottage and would use it again. Very easy and secure self-check-in, beautiful decor and clean. Thanks for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties, gerieflik en briljant. Baie lekker gebly, alles wat benodig word, en nog meer was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag
5.0
Jan 2024

N Absoluute weer besoek! Ons het gevoel asof ons tuis is. Vir seker sal ons weer daar bespreek as ons Kaap toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Pragtige plekkie. Ware juweel en ons kom weer! Aangenaam verras! Baie mooi en netjies. Heerlike Karoo atmosfeer. Ons kom weer kuier. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Oase in die middel van die Karoo. Baie baie lekker gebly. Plek is baie goed toegerus en baie netjies, pragtige dekor, aircon en swembad is 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sean G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Versteekte luuksheid. Karoosjiek is waarlik 'n baie mooi uitgeruste oornagplekkie en is baie mooi opgepas. Dit was heerlik om oor te slaap in die wonderlike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfect oasis in the Karoo. This will be our stopover in Graaff-Reinet always. Everything about Karoosjiek is simply perfect. The accommodation is clean, everything works, is beautifully yet comfortably furnished. The extra little welcoming touches are so welcome after a really long day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wat 'n verrassing. Absoluut 'n wenner. Baie stylvol en ruim. Toegerus met luuksheid. Hierdie plekkie is so 'n juweel in die Karoo. Smaakvol gemeubileer en goeie linne. Lieflike badkamer. Lieflike uitsig. Rustig en baie spasie. Baie vriendelike gasvrou wat baie ekstra moeite doen. Daar is absoluut niks kort nie. Definitief my nuwe oornag plek in Graaff-Reinet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leticia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759768e2cd3165f674701f21d9573627b8d64b7d844b1d345209835cf7f2104b2769f719a8247635d7b0dbbb77b1ba109bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 54 Ziervogel Street Adendorp 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.305721883076 24.542209804058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang