Karoosjiek Self-catering Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Karoosjiek Self-catering Cottage bied 'n uitsig op Spandaukop en het slaapplek vir 6 gaste in Adendorp en is 5 km vanaf Graaff-Reinet.
Dié kothuis is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n luukse badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die leefarea het 2 driekwartbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n sesplaatgasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond, dubbeldeur yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, potte, panne, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Melk, koffie, tee en suiker saam met heerlike, tuisgebakte koekies voorsien. Daar is gemaklike rusbanke in die sitarea en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan die swembad en braaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is genoeg spasie vir 'n sleepwa, karavaan of boot.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leticia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoosjiek Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Adendorp Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang