Karoowater Gasteplaas
Beskrywing
Hierdie rustige kampeerplek het 42 staanplekke en gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kampeerplek het kragbokse wat tussen 2 of 3 staanplekke gedeel word. Daar is 2 ablusiegeriewe by die kampeeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Tentverblyf. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Oornagkamer is ideaal geskik vir sakereisigers wat oornag moet vertoef. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word verskaf. Die kamer het nie selfsorggeriewe nie en het slegs 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Standaardeenheid 6 is 'n oopplaneenheid met lugversogring wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie-oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Die eenheid lei na 'n lieflike onderdakstoep met meubels en 'n ingeboudebraai-area voor die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplankombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Die oopplankombuis en -leefarea het 'n stapelbed vir 2 gaste. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stofie, oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n eetarea. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met gemaklike rusbanke, 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die plaas se kraal. Gaste moet daarop let dat Eenheid 11 en 12 apart is en nie as 1 eenheid verhuur word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Standaardeenheid 7 is 'n lieflike losstaande eenheid wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die kombuisarea en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie-oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n lieflike onderdakstoep met gemaklike rusbanke en 'n ingeboudebraai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike losstaande eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplankombuis en -leefarea het 2 enkelbeddens, 'n stapelbed en gemaklike sitplek. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stofie-oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met gemaklike rusbanke en 'n ingeboude braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie-oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 2 enkelbeddens. Die eenheid lei na 'n lieflike onderdakstoep met 'n ingeboudebraai-area, baie spasie en 'n pragtige uitsig oor die Olifantsrivier. Daar is 'n grasperk en park waar kinders lekker kan speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenheid staan bekend as die Honeymoon Suite. Die tweeslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word verskaf. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na die dek met 'n braai-area wat gedeeltelik onderdak is en pragtige uitsigte bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het albei 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie-oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n stapelbed geskik vir 2 kinders. Die eenheid lei na 'n lieflike onderdakstoep met 'n ingeboudebraai-area, baie spasie en 'n pragtige uitsig oor die Olifantsrivier. Daar is 'n grasperk en park waar kinders lekker kan speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Standaardeenheid 13 is 'n losstaande eenheid wat slaapplek bied aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplankombuis en -leefarea het stapelbeddens vir 2 kinders. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stofie-oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n eetarea. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met gemaklike rusbanke en 'n ingeboude braai-area buite. Die eenheid is direk langs eenheid 11 en 12 en kyk uit oor die plaas se kraal-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur bestuur, moet aanvaar met bespreking.
Gaste moet asb. let dat die kantoor en restaurante teen 13:00 op Donderdae en Sondae sluit.
Let asb. dat daar aan die hoofpad gewerk word en dit nie geskik is om te ry as jy 'n karavaan sleep nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Eskom beïnvloed die hitte van die warmwater-swembad, omdat warm water nie gepomp kan word wanneer die krag af is nie.
Die warm swembad word elke tweede Maandag gedreineer en skoongemaak.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Indien gaste laat inklok moet daar voor die aankomsdatum addisionele reëlings gemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 230 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang