Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarooWerf

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir KarooWerf
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Llou-anne U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llou-anne U

We had to overnight in Cradock. The facilities were very nice.

The host was very friendly and accommodating. I would definitely recommend KarooWerf to friends.

Carina S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Die mooiste, gerieflikste kamers met pragtige tuin en 'n heerlike ontbyt.

Puik, vriendelike diens. Mooiste kamers en lieflike tuin!

KarooWerf se terugvoer

Baie dankie Carina, jy is altyd by Oude Pastorie en Karoowerf welkom. Ons waardeer die ondersteuning.

KarooWerf
Pieter L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Lekker Karoo-huis naby food festival aktiwiteite en museums en restaurante.

Lekker Karoo-huis. Houtvloere, hoë ceiling. Lekker stoep en braai-kuierarea. Mooi tuin, WiFi en TV. Vriendelike ontvangs, kry inligting wat jy nodig het.

Trudie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie J

Nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Dit was nie ons eerste besoek by Karoowerf nie en ons vorige verblyf was altyd baie goed. Die diens was ook baie goed en daar is moeite gedoen. Die kamer was goed, maar die kombuis was piepklein, selfs die yskasdeur sukkel om toe te maak a.g.v. spasie. Die grootste probleem was egter die stort. Ten spyte van aanwysings was albei aande se storte of yskoud of so warm dat dit gevaarlik is. Die dubbelbed en die enkelbed raas ook geweldig baie met die geringste beweging. Die beddegoed was heerlik.

Boyd S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Boyd S

Maar net gewoond en niks besonders.

Eenheid 6. Bed lekker gemaklik. TV verouderd en geen ontvangs. (decoder) werk nie. Hek sou gesluit gewees het in aand - glad nie gedoen nie, dus veiligheid nie juis op standaard nie. Kombuis opwasbak teen deur van eenheid - beknop. Badkamer kon met meer deeglikheid skoongemaak word, veral in hoeke en rante van stort en klomp miere op vloer.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Heinrich G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Heinrich G

Teleurstellend vir die prys wat gevra word.

Kamer 1 kort baie opgraderings. Elektriese drade hang uit die dak waaraan die lig gekoppel is. Die stort werk maar net. Die kragproppe werk nie. Die staanlamp werk nie. Daar is buitelug stompies op die erf. Die waterbottel is vuil en die water is oud.

Hardie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardie B

Dis veilig en netjies. Goeie oornagplek as jy op reis is.

Goeie oornagplek as jy op reis is.

Dan A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dan A

Lekker geslaap en doodstil daar.

Ja, alles was goed. Het eers 7nm daar aangekom en dit was geen probleem vir die gasheer. Moes volgende oggend weer 6vm ry, so dit was 'n vinnige oorslaap.

Suzette B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette B

Hulle het ons in De Oude Pastorie geplaas.

Dit was goed en lekker.

Carine K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine K

Lekker warm geslaap, genoeg komberse, elektriese komberse én verwarmers teen die winterkoue. Kamers ruim, genoeg plek vir ons tasse. Ons hond was ook welkom.

Daar was battery-ligte vir die tyd wat dit beurtkrag was. Dit sou lekker wees as wifi ook beskikbaar was tydens beurtkrag.

Morne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Morne D

Enigste instelling wat troeteldiere toegelaat het.

Ons was ongelukkig vir net een aand daar. Het rustig geslaap in 'n lekker skoon bed. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Vriendelike en besorgde gasheer.

KarooWerf se terugvoer

Baie dankie Morne.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Neville

KarooWerf
Eugene R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Eugene R

Uiters teleurstellend.

'n Verotte tuinbankie, vuil braaigeriewe sonder braaigereedskap, 'n handwasbak wat mors, beknopte spasie in die kombuis reg agter die buitedeur. 'n Gebreekte gloeilamp en blinders sonder toutjies. Basies is die instandhouding maande agter.

Johann M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Verblyf naby Bergsebrapark.

Ons het by KarooWerf bespreek maar is teen dieselfde koste in De Oude Pastorie ingeboek. Ons het 'n keuse gehad. Ons kan dus geen kommentaar op KarooWerf gee nie. Kommentaar hierin geld vir De Oude Pastorie.

Mark M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Value for money.

Quaint country farm house, underroof braai area, parked in yard behind locked gates.

Charles C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Netjiese kamer met outydse styl.

Kamer is netjirs met als wat nodig is. Pragtige ou styl wat jou terug neem na die negentien honderds. Baie rustige woonbuurt.

KarooWerf se terugvoer

Dankie dat jy van ons gastehuis gebruik gemaak het.
Ons poog om ons gaste gelukkig te hou!

KarooWerf
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e002e087d7a6238acaeacff036921ece95f3c8a7e5a5b97bfd438d7b473bf3ecc31739c112d330bf527def891925b19c8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 88 Hospitaal Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -32.162403 25.619375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang