Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarooWerf

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

KarooWerf is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverbluf aanbied in 6 woonstelle en 'n tuinkothuis. Die huis is in Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap.

Vyf van die woonstelle het basies selfsorggeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Een van die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond. Elke woonstel het sy eie ingang en lei na veilige parkeerplek en 'n lieflike tuin.

Die tuinkothuis is 'n gerestoureerde ou motorhuis en is toegerus met 'n dubbelbed, sitarea, kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Gaste het toegang tot DStv in die kamers en gratis WiFi. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer/eetkamer, 'n braai-area en 'n stoep.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Llou-anne U
Saam met lewensmaat
5.0
We had to overnight in Cradock. The facilities were very nice. The host was very friendly and accommodating. I would definitely recommend KarooWerf to...
Sien meer
Aug 2023
Carina S
Gesin met klein kinders
5.0
Die mooiste, gerieflikste kamers met pragtige tuin en 'n heerlike ontbyt. Puik, vriendelike diens. Mooiste kamers en lieflike tuin!
Jul 2023
Pieter L
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker Karoo-huis naby food festival aktiwiteite en museums en restaurante. Lekker Karoo-huis. Houtvloere, hoë ceiling. Lekker stoep en braai-kuierar...
Sien meer
Mei 2023
Trudie J
Gesin met tieners
4.6
Nie aan ons verwagtinge voldoen nie. Dit was nie ons eerste besoek by Karoowerf nie en ons vorige verblyf was altyd baie goed. Die diens was ook baie ...
Sien meer
Apr 2024
Hardie B
Gesin met tieners
4.6
Dis veilig en netjies. Goeie oornagplek as jy op reis is. Goeie oornagplek as jy op reis is.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink KarooWerf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e002e087d7a6238acaeacff036921ece95f3c8a7e5a5b97bfd438d7b473bf3ecc31739c112d330bf527def891925b19c8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 88 Hospitaal Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -32.162403 25.619375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang