Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Karoozin Village

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Carleigh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was splendid with a bar and restaurant. With a beautiful view of a swimming pool. It was incredibly amazing, and it was just how we expected it to be. The staff were amazing and we felt safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza M
1 nag
5.0
Okt 2024

Fantasties gewees. Baie lekker gebly en dis so mooi en rustig en mense baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A lovely effective stay. Karoozin was a lovely effective stay. We were only passing through and for that, it was perfect. The room had a lovely bed and bath. I would however not recommend it if you want to stay longer than a day as it doesn't have a microwave or any kitchen facilities. It does however sport a pool and a restaurant outside which can help with food needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlik en privaat. Was baie rustig en ontspanne atmosfeer. Gashere uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Oase in die middel van die dorp! Ons is vriendelik ontvang. Kamer is goed ingerig met alles wat nodig is. Beveel beslis hul restaurant aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Het heerlik gekuier en goed geëet met 'n wonderlike nagrus. Baie goeie geleë en area goed. Sal weer gaan aanklok.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette S
1 nag
4.4
Mrt 2025

Was netjies. Plek is netjies. Die honde maak dit moeilik om in die aand in te kom. Jy kan eers van 14:00 af inboek, wat dit moeilik maak as jy 'n ander afspraak het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deriek S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Skoon en lekker geslaap. Skoon en baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jonathan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Phenomenal hosts & atmosphere. Karoozin is majestic. Michael and Este were phenomenal hosts who welcomed us to what felt like a home away from home. The bar and restaurant environment is so unique, it really felt like a whole experience in and of itself. We came for the guesthouse but the pizza and people were the cherry on top. Thank you again to our hosts, we will definitely be back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 561
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 561
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 64, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4fcdba61f12c779eced8bc9f9047363d6ee84a174c6df0939bd9a96f218a548389bbf43aa4144a3c35e68d5a31707bd6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R561 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 64 Langenhoven Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.605487153367 22.210684081614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011