Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karos Avontuurplaas

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R323, Karos Avontuurplaas, Geelwal, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karos Avontuurplaas is 'n skilderagtige kampeerbestemming sowat 25 km vanaf Laingsburg wat 'n unieke ervaring in die hartjie van die Karoo bied. Hierdie vallei, geleë tussen die Klein Swartberge en die magtige Buffelsrivier, is die perfekte plek om in rus en vrede te ontspan, te speel en te kamp.

Karos bied 4 kampeerplekke, waarvan 3 6 gaste kan akkommodeer en een wat 4 gaste kan akkommodeer. Elke perseel beskik oor braaigeriewe en toegang tot lopende water. Gaste deel die gebruik van ablusiegeriewe wat warmwaterstorte en toilette insluit. Die gemeenskaplike kombuis het 'n wasbak om skottelgoed op te was. Boonop het die kampplek sonkrag-aangedrewe ligte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Doendinge op die plaas sluit begeleide bergfietsry, voetslaan, rotsklim, kajak, visvang en swem in. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring op hul kampeeruitstappie.

Vanaf Karos Avontuurplaas kan gaste Floriskraaldam, Vleiland, Seweweekspoort en Anysberg besoek. Die kampterrein is ook deel van die gewilde Klein Karoo Gruisgang-roete, wat dit 'n gerieflike stop op die pad maak as gaste teerpaaie wil vermy.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vivian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R323, Karos Avontuurplaas, Geelwal, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karos Avontuurplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R323, Karos Avontuurplaas, Geelwal, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e87007ee6d1712fee43a90d7e873783601b1d94016a5085855222ad1b1b790fef823a98659e70e9c71527250a9cca9a011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R323 Karos Avontuurplaas, Geelwal 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -33.314990430459 21.000217405748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang