Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karrad Guest House

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 15, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Karrad Guest House is in Houtbaai geleë met vinnige en maklike toegang tot baie gewilde strande soos Houtbaai, Llandudno, Kampsbaai en die 4 Clifton's-strande.

Die gastehuis bied heerlike privaatheid en pragtige berguitsigte, rustige verblyf in 'n massiewe inheemse tuin.

Die gastehuis beskik oor 3 kothuise, elk met sy eie privaat ingang, patio, braaigeriewe, 'n kombuisie en 'n TV met óf DStv óf Netflix/YouTube. Ander kenmerke sluit ondervloerse verhitting en WiFi in.

Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie en 'n oerwoud-gimnasium-speelarea vir kinders.

Besienswaardighede in die area sluit World of Birds, die nie-vergelykbare Chapman's Peak Drive, Simonstad se pikkewyne by Boulders Beach, die bekende Constantia Winelands, die V&A Waterfront, Tafelberg en Kaapstad se middestad in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Karrad Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ettienne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Parklaan 15, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karrad Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 15, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4840480fcc3b25036ad222d69023f5bae87ee6777e55f174d5a5bad0264c7f435f8a2ea4c6fb8efbc2a663ace320f648edde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 15 Park Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.017706556898 18.352318542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang