Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karri Grove Kudu Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Morne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlike Karoo stilte. Ons is altyd op soek na "off the grid" stil plekke weg van die mensdom. Karri Grove voldoen 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Beautiful, relaxing and peaceful. We really enjoyed our stay. The cottage has everything you need, very comfortable, neat and clean. The views are breath-taking. The peace and quiet cleans the soul. Especially at night when you sit by the fire and hear nothing but an owl. We had a visit from an aardvark the first night which was very special. Our first time seeing one in the wild. We also took a 6 km hike where we saw lots of wild life. We will definitely be back. Thank you for an awesome weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Karri Grove het volkome aan ons behoefte en verwagtinge voldoen. Ons wou nog altyd oppad van Brits na die Oos-Kaap op 'n plaas oornag en die stilte, sonsondergang, sterre en natuurgeluide ervaar. Karri Grove Guest House het hieraan voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Karri Grove Kudu Cottage
Baie dankie vir die goeie terugvoering.

Christo C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Die verblyf was perfek en die gasvryheid uitnemend. Die kothuis was baie netjies en skoon en goed toegerus. Die gasvryheid was uitnemend. Sal vir seker weer daar oorslaap as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Hierdie is 'n plek waar jy sal kan ontspan maar ook gewoond moet wees om sonder DStv en ander gemaklike tegnologie klaar te kom. Hierdie verblyf sal ek beslis vir almal wat rus nodig het aanbeveel. Stil rustig en in die natuur. Jy kan hier lekker ontspan en die natuur geniet. Huis was netjies en skoon en toegerus met alles wat nodig is. Baie vriendelike eienaar en sal hierdie plek vir almal aanbeveel. Lieflike staproetes en baie bergfietsroetes wat uitdagend is. Ons kon kilometers ry en baie oudhede sien op die roetes. Dit was baie interessant. Hulle bied ook wildritte aan wat heerlik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2019

Ons naweek was besonders lekker gewees! Ons het lekker gerus en was lekker bederf met Joe se heerlike lams-bacon en springbok carpaccio! Ons kinders het dit vreeslik geniet om met Skye (Joe se skaaphond) en in die poeletjie te speel. Die huisie is ook baie goed ingerig, ons het niks te kortgekom nie. Baie dankie Joe vir 'n lekker naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2019

Perfekte plek om te rus. Joe is baie vriendelik en deeglik met sy diens. Ons het twee nagte gebly en dit was heerlik. In die aande is dit so stil jy hoor jou eie hartklop. Lekker geriewe en baie veilig op die plaas. Nie vêr van Graaff Reinet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja T
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2019

Very unhappy. Last day of our holiday we wanted to spend it somewhere where we can relax in a swimming pool, because Graaff-Reinet is always hot. I told my family that travelled with us, don't worry, at least we can swim when we get there, because as usual it was very hot. On the website they have a swimming pool, a private pool, a fan, river for canoeing etc. Got there no private pool or swimming pool, the fan is the size of my hand and there was no river. I understand that there was no rain for 2 years, but sorry then you have to remove your pictures because you pay for what you see in the pictures, I would have never taken this place if I knew this before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Joe
Karri Grove Kudu Cottage
Hi Anja, Thank you for staying with us. Our website pictures show the plunge pool that is used by all of our guests. We are very happy and I'm sure that you would be too as we have finally had some welcoming rains and the Sundays River which had dried up is flowing again, I can send you some pictures of the river flowing again after this long drought. The whole farm has been transformed from this rain. Kind regards, Joe

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2019

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melani B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

Baie goed! Uitstekende beddens. Vriendelike en gasvrye gasheer. Redelike ver stuk grondpad. Voordeel daarvan is dat jy ver is van enige kunsmatige lig - so sien jy die duisende sterre snags. Ten spyte van die droogte, is die omgewing baie mooi. Die klein splashpool dammetjie was 'n groot treffer! Ek sal Karri Grove graag aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkt9S1qkBO7MeE3K5gpvrHGe2cQHHY1m7QZBe5hRhmCEpq17EkF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Karri Grove Wildlife Kendrew 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.422099584205 24.497178196907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang