Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karsrivier Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Bruce W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Quiet, peaceful and a home from home. We used this venue as a base while we were involved in business training in Bredasdorp. It was an absolute pleasure to take the short drive out of town away from everything to enjoy our evenings in the quiet of the countryside. I loved our stay and we will be using this venue again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Peaceful and stylish. Wonderful location overlooking farmlands, beautifully restored old house. Perfect for a winter getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Heerlik rustig. Naby genoeg aan die dorp as jy melk vergeet het en ver genoeg vir daai rustige plattelandse gevoel. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Tranquil, Animals, Relaxing, Upscale cottage 10/10 would go again Lovely Cottage Lovely area

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
Kort verblyf
4.8
Sep 2020

Great weekend breakaway. This is great if you are looking for a peaceful setting in nature. You have scenic views of rolling hills and countryside as far as the eye can see with prolific bird life. The cottage is spacious, light and airy with a very well-equipped kitchen. There are 3 options for braaing: indoors, outdoors and a Weber. It is a great base for touring the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

A very comfortable farm stay with interesting places to visit in the area. Happy to escape the city for a break away in such a beautiful spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brent C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2020

Very nice accommodation. Would stay there again. My family and kids stayed there, this past Valentines weekend. Very nice and clean. Loved the sound of sheep in the distance. Could be a little cheaper. But all in all very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter-jan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Nov 2020

Baie lekker gebly tydens ons tennistoernooi in die Overberg. Baie lekker gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques B
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Kothuis baie goed toegerus, netjies en ruim in mooi, rustige omgewing. Kothuis is netjies en ruim in is in 'n baie mooi en rustige omgewing. Tuin rondom kothuis is baie goed versorg en daar is lekker braaigeriewe. Dit is ideale plek vir familie om weg te kom van stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Salig. Ons het ons verblyf by Karsrivier vreeslik geniet. Die rustige plaasatmosfeer het gesorg vir 'n heerlike wegbreek uit die stad en was presies waarvoor ons gehoop het. Die huis is goed toegerus en baie mooi en netjies. Die plattelandse gasvryheid van die nabygeleë dorpies van Bredasdorp, Napier, Struisbaai en L'Agulhas het vir 'n heerlike vakansie gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R319, Karsrivier-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH0k6MMLhyebx5uGpGddsCj52OQWsgjXHMCpVsbifOCepcY3BSZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 27 5 1 5 R319 Karsrivier Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.485547237508 20.093640089035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang