Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karula Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Fanie L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die beste diens uit. Tom en sy personeel was uitstekend en het hulle regtig uit hulle pad gegaan om my verblyf spesiaal te maak. Die kos was uit die boonste rakke en ek sal die blyplek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Baie skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Like coming home. Fantastic, friendly staff, attentive service, comfortable rooms, homely meals, ice cold beer and all set in a tropical well-kept garden and a wonderful pool and pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2020

Baie lekker. Net jammer die webtuiste het nie die korrekte bespreking gedoen nie. En kos moes nog ekstra betaal word. 'n Hele paar rand verskil.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louis V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Puik diens en waarde vir geld. Die hotel vat 'n mens terug na die goeie ou dae! Vriendelike personeel en oneindige waarde vir geld. Alles baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Sal julle weer sien! Die kos was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Waarde vir geld, vriendelike personeel. Aandete uit boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes H
1 nag
2.0
Jun 2019

Koue, onpersoonlike kamers. Koue, onpersoonlike kamers. Stort in die bad. Badkamervloer onder water ná die stort. My dood gesoek na die plek op my GPS. Aandete is warm gemaakte kos.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Sharon E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Wonderlike hotel en staff. Wonderlike outydse hotel met fantastiese staff en goeie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmain R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Awesome. Rustig, jy vergeet net van als en geniet jouself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538 116, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACStVrGcvlqlRj0FKFBlDQrSC0wPrhWHPLMMQNuKjqnx7BYOMEa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 116 R538 White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.322743362482 31.037668436766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang