Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karula Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Karula Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Fanie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L

Die beste diens uit.

Tom en sy personeel was uitstekend en het hulle regtig uit hulle pad gegaan om my verblyf spesiaal te maak. Die kos was uit die boonste rakke en ek sal die blyplek enige tyd aanbeveel.

Emma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma V

Uitstekend.

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Michael L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Like coming home.

Fantastic, friendly staff, attentive service, comfortable rooms, homely meals, ice cold beer and all set in a tropical well-kept garden and a wonderful pool and pool area.

Elsie O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie O

Baie lekker.

Net jammer die webtuiste het nie die korrekte bespreking gedoen nie. En kos moes nog ekstra betaal word. 'n Hele paar rand verskil.

Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Puik diens en waarde vir geld.

Die hotel vat 'n mens terug na die goeie ou dae! Vriendelike personeel en oneindige waarde vir geld. Alles baie skoon en netjies.

Leon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Sal julle weer sien!

Die kos was uitstekend!

Susan P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Waarde vir geld, vriendelike personeel.

Aandete uit boonste rakke.

Jakes H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jakes H

Koue, onpersoonlike kamers.

Koue, onpersoonlike kamers. Stort in die bad. Badkamervloer onder water ná die stort. My dood gesoek na die plek op my GPS. Aandete is warm gemaakte kos.

Sharon E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E

Wonderful hotel, wonderful staff.

Wonderful old school hotel with fantastic staff and great food.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike hotel en staff.

Wonderlike outydse hotel met fantastiese staff en goeie kos.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sharmain R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmain R

Awesome.

Rustig, jy vergeet net van als en geniet jouself.

Drikus L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus L

Skoon, netjies en vriendelik.

Alles was skoon en netjies. Die mense is ook baie vriendelik en help waar hulle kan. Sal weer hier oorslaap en kan dit enige tyd aanbeveel.

Rentia M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

Mees vriendelikste ontvangs met pragtige, gerieflike kamers en etes uit die boonste rakke! 'n Ware juweel in die Laeveld!

Wat 'n heerlike ervaring om in die Karula Hotel te bly vir die naweek! Ons het die mees warmste en vriendelikste ontvangs en diens ervaar deur die eienaars en personeel. Die eienaars is direk betrokke by die hotel en laat saam met hulle wonderlike personeel die gaste so welkom voel. Die kamers was pragtig, netjies en gerieflik en heerlik verkoel. Die etes (ontbyt en aandete) is uit die boonste rakke! By Karula Hotel kry jy waarde vir jou geld en is 'n ware juweel in die Laeveld!

Lauren R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R

The staff were helpful and very pleasant.

Absolutely no complaints. The rooms were spacious and clean. The facilities were as advertised and the price was right.

Andre S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

By Karula Hotel word 'n mens op die hande gedra - bederf.

Ons was so verras oor die ontbyt en die 5-gang-aandetes! Heerlike warm kos. Gladys was ons kelnerin en die diens van al die personeel is uitstekend. Jy wag nie om bedien te word nie. Tom is 'n vriendelike gasheer en het ons welkom laat voel. Voor die aandetes het ons 'n lafenis geniet in die bar. Dis beslis 'n tuiste weg van die huis af. Hier kan jy werklik net ontspan en uitsien na die bederf by die etenstafel. Jy gaan beslis nie honger slaap nie. Dankie Tom en personeel, julle is uitstekend, gasvry en professioneel. Doen so voort.

Carla S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Verwagtinge oortref.

Baie vriendelike diens. Kamers was vreeslik skoon en netjies. Lekker geëet en gekuier by hulle.

Sandra V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Tuis gevoel.

Voldoen altyd aan wat mens verwag.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lizelle H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Great!

Wonderlike plek met vriendelike personeel.

Judika B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judika B

Fantastic place to rest, relax and unwind

It was was extremely lovely, a perfect place to rest and relax. Really enjoyed it thanks to staff and management.

Eugene V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Lekker rustige atmosfeer.

Rustige atmosfeer. Diens uitstekend en kos fantasties.

Leandi C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leandi C

Verblyf was aanvaarbaar, maar sal nie weer by Karula wil bly nie.

Foto's op webtuiste en die werklikheid is glad nie dieselfde nie.

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538 116, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACStVrGcvlqlRj0FKFBlDQrSC0wPrhWHPLMMQNuKjqnx7BYOMEa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 116 R538 White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.322743362482 31.037668436766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang