Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karusa Farm Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Phoebe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ideale naweek wegbreek! Kaggel, rooiwyn en rus in die natuur! Flip se huisie is 'n ware juweel. Huisie is met liefde en sorg ingerig. Pragtige natuurskoon. Hier kan jy batterye herlaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Hallo Phoebe Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is dankbaar die kuier op die plaas was soos julle verwag het. Julle is altyd welkom op die plaas. Groete

Christopher S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gekuier, gebraai en gerus. Ongelooflike plek en mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang. Baie dankie, Christopher! Ons hoop om julle weer hier te ontvang. Groete uit die Klein Karoo.

Annelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Heerlike een nag oorslaap. Dit was wonderlik om so tussen die wingerde te kon bly. Die huis is baie mooi en netjies. Ons sal volgende keer vir seker langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Dis was 'n plesier met julle hier! Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir die terugvoer! Groete uit die Klein Karoo.

Bianca E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Perfect breakaway: Quiet, cozy and adventure ready. Perfect breakaway from a stressful week! Quiet, with block-out shutters for sleeping in, a cozy fireplace, and stunning scenery. Bring your bikes for an adventure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Hi Bianca Thank you for reviewing our property. We appreciate the honest feedback and are happy you had a positive experience. You are welcome on the farm any day. Stay safe and keep well!

Carl-peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Relaxing and peaceful. Peaceful and quiet setting on the farm. Very relaxing and enjoyable stay. Everyone was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Dankie dat julle by ons kom kuier het! Ons waardeer die resensie. Groete uit die Klein Karoo

Carmia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Hemel op aarde! Ongelooflik! Denielle is vrek oulik, vreeslik gasvry en 'n mense mens. MOOISTE plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Dankie vir die mooi woorde Carmia. Ons is dankbaar dat julle so lekker gebly het. Hoop ons sien julle weer. Groete uit die Klein Karoo!

Michelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfek en rustig. Baie kort kuiertjie vir 2 nagte oorgeslaap. Uitstekende ligging, baie rustig en stil. Die kothuis is ook baie naby aan die restaurant en ander toeriste bestemmings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Wat ‘n voorreg om julle by ons te kon akkommodeer. Julle is ‘n pragtige paartjie wat die eenvoud in die lewe raak sien en die waarde daarvan ken. Dankie vir julle verstaan met die water krisis. Met sulke mooi harte wéét ek gaan die lewe julle met vele mooi dinge verras! Groete, die Landmans!

Anton O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ontspan en asemhaal. Pragtige plekkie en omgewing! Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit so opreg. Kom gerus weer.

Mariska D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfekte wegsteekhuisie! Flip se Huisie was ruim en pragtig ingerig. Ons het heerlik gekuier op die stoep met goeie wyn en heerlike koffie die volgende oggend. Gaan definitief weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Hallo Mariska! Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir julle kuier en terugvoer. Groete uit die Klein Karoo!

Tracy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Amazing. Amazing place to stay. Gorgeous views. Accommodation clean and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Karusa Farm Cottage
Hi Tracy Thank you for the lovely feedback. All the best. Greetings from the Klein Karoo!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denielle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Landgoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76e53dbb0da5f9ea3aba0a2a738c8055abed52a79d7a52ed93a6d74d9f49dde536b17534c20cd158bbcb1743d86ea914baa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek, Karusa Estate 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.473048758967 22.235897435879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang