Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karusa Farm Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Landgoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karusa Farm Cottage is op die plaas Vogelsang in Schoemanshoek in die hartjie van die Kangovallei geleë. Vogelsang is ook die tuiste van Karusa Wyne en Restaurant.

Dié kothuis tussen wingerd en boorde spog met 'n fantastiese uitsig op die berg en oor die omgewing, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek. Die kothuis het die minimum kragtoevoer wat hoofsaaklik vir beligting gebruik word. Kerslig word voorsien tydens beurtkrag.

Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n gas-geiser, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mini yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ander kookgerei toegerus. Daar is ook 'n binnebraai, eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en 'n draagbare braai. Die grasperk strek tot by die muskadelwingerde en is ideaal vir sterrekyk gedurende die somer.

Aktiwiteite op die plaas sluit 'n 5 km-voetslaanroete deur die wingerd en 'n 26 km-grondpadfietsroete op die agterpaaie van Schoemanshoek in.

'n Uitvoergehalte-steenvrugtepakhuis, 'n wynkelder wat Mediterreense wyne en sy eie MCC produseer, en 'n restaurant wat bekend is vir sy pizza- en tapas-spyskaart is stapafstand vanaf die kothuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Phoebe S
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale naweek wegbreek! Kaggel, rooiwyn en rus in die natuur! Flip se huisie is 'n ware juweel. Huisie is met liefde en sorg ingerig. Pragtige natuurs...
Sien meer
Sep 2024
Christopher S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier, gebraai en gerus. Ongelooflike plek en mense.
Jun 2024
Annelie L
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike een nag oorslaap. Dit was wonderlik om so tussen die wingerde te kon bly. Die huis is baie mooi en netjies. Ons sal volgende keer vir seke...
Sien meer
Apr 2024
Carmia V
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde! Ongelooflik! Denielle is vrek oulik, vreeslik gasvry en 'n mense mens. MOOISTE plek.
Des 2023
Michelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek en rustig. Baie kort kuiertjie vir 2 nagte oorgeslaap. Uitstekende ligging, baie rustig en stil. Die kothuis is ook baie naby aan die restauran...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denielle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Landgoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karusa Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Landgoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76e53dbb0da5f9ea3aba0a2a738c8055abed52a79d7a52ed93a6d74d9f49dde536b17534c20cd158bbcb1743d86ea914baa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek, Karusa Estate 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.473048758967 22.235897435879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang