Kasi's Cabin
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Isak Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Erika S - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige huisvesting, skoon en netjies. Gasheer was baie vriendelik.
Kasi's Cabin se terugvoer
Hi Erika
Baie dankie vir julle kuier by Kasi's Cabin. Dit was regtig lekker om julle te kon akkommodeer. Julle vriendelikheid en lekker gesels sal ons onthou. Julle is altyd welkom by Kasi's.
Chris K - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful, we loved it.
Kasi's Cabin se terugvoer
Hi Chris,
Thanks a lot. We really appreciated you staying with us. I really enjoyed our chats. We would love to accommodate special people like yourselves.
Peace to you.
Alison R - Aug 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Kasi's Cabin se terugvoer
Thanks for being our guests. You were really a pleasure to have. I appreciate you tuning the guitar. Keep up the good work you are doing. We are really in need of people like you.
John M - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename selfsorg eenheid wat toegerus is met alles wat jy benodig.
Kasi's Cabin se terugvoer
Baie dankie John, dat jy Kasi's gekies het as jou voorkeur verblyfsopsie. Dankie vir die uitstekende resensie. Dit was aangenaam om so 'n vriendelike jong man te akkomodeer. Kasi's sal met graagte jou weer ontvang. Sterkte met jou loopbaan.
Kasi's Cabin (Ikey en Inkie).
Anneke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek om te bly.
Kasi's Cabin se terugvoer
Baie dankie Anneke en Jimmy dat julle Kasi's Cabin as akkomodasie tydens jul 'road trip' gekies het. Ons is verheug oor die uitstekende resensie deur julle gelewer. Dit is verblydend om te weet dat julle veilig hier by ons in Uniondale gevoel het. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te akkomodeer. Julle viering van Goeie Vrydag was iets anders. Ons is ook bly dat ons vir julle 'n tikkie van die natuur kon bied waarvoor julle so baie omgee. Julle was beslis 'n seëning wat vir ons gestuur was. Ons sien daarna uit om julle weer by ons as gaste te hê.
Vrede vir julle.
Kasi's Cabin (Ikey en Inkie)
Johan D - Aug 2024
Algehele gradering
Voldoen aan vereistes, vriendelike gasheer.
Kasi's Cabin se terugvoer
Baie dankie. Waardeer dit. Jy is baie welkom om weer by ons tuis te gaan.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathcart-straat 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang