Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasi's Cabin

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige huisvesting, skoon en netjies. Gasheer was baie vriendelik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
Hi Erika Baie dankie vir julle kuier by Kasi's Cabin. Dit was regtig lekker om julle te kon akkommodeer. Julle vriendelikheid en lekker gesels sal ons onthou. Julle is altyd welkom by Kasi's.

Chris K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful, we loved it. Really great. Ikey was expecting us and welcomed us in and showed us the cabin, which is perfect. It is very well appointed and the quality is top-drawer! If we ever stop over in Uniondale again we won't look for any other accommodation - Kasi's Cabin is tops. If LekkeSlaap offered 10-point ratings we would give them 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
Hi Chris, Thanks a lot. We really appreciated you staying with us. I really enjoyed our chats. We would love to accommodate special people like yourselves. Peace to you.

Alison R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic. Very pleasant stay with friendly and helpful hosts. The cabin was very neat and private and well looked after. There was even a resident guitar for the musically inclined. On my next visit to Uniondale I will definitely stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
Thanks for being our guests. You were really a pleasure to have. I appreciate you tuning the guitar. Keep up the good work you are doing. We are really in need of people like you.

John M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Aangename selfsorg eenheid wat toegerus is met alles wat jy benodig. Baie goeie verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
Baie dankie John, dat jy Kasi's gekies het as jou voorkeur verblyfsopsie. Dankie vir die uitstekende resensie. Dit was aangenaam om so 'n vriendelike jong man te akkomodeer. Kasi's sal met graagte jou weer ontvang. Sterkte met jou loopbaan. Kasi's Cabin (Ikey en Inkie).

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die plek om te bly. Kosbare voorreg om hulle 1ste gaste te wees. Ons is ontvang deur die 2 pragtigste mense. Daar is soveel liefde en trots in hul eie handewerk. Ons het niks kortgekom nie. Ons gaan vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isak
Kasi's Cabin
Baie dankie Anneke en Jimmy dat julle Kasi's Cabin as akkomodasie tydens jul 'road trip' gekies het. Ons is verheug oor die uitstekende resensie deur julle gelewer. Dit is verblydend om te weet dat julle veilig hier by ons in Uniondale gevoel het. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te akkomodeer. Julle viering van Goeie Vrydag was iets anders. Ons is ook bly dat ons vir julle 'n tikkie van die natuur kon bied waarvoor julle so baie omgee. Julle was beslis 'n seëning wat vir ons gestuur was. Ons sien daarna uit om julle weer by ons as gaste te hê. Vrede vir julle. Kasi's Cabin (Ikey en Inkie)

Johan D
1 nag
4.0
Aug 2024

Voldoen aan vereistes, vriendelike gasheer. Voldoen aan vereistes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Isak
Kasi's Cabin
Baie dankie. Waardeer dit. Jy is baie welkom om weer by ons tuis te gaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isak Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cathcart-straat 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa022c00fb0344e3affd2a4a2aedec47c41ffe7cff692c51f2a7e8c0f576cc2fae2e85f39c27f914034dfa2760df25fb3055d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3 Cathcart Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.658441489863 23.12183383586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang