Kassaboera Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 178
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Agreement S - Jul 2024
Algehele gradering
Good.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Hope to see you soon.
Regards,
Manie and Staff
Deon H - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Regards,
Amanda and staff.
Elize T - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, met 'n mooi uitsig.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie.
Vriendelike groete,
Manie Amanda en personeel.
Edward B - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en van die beste dekor.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie.
Vriendlike groete,
Manie Amanda en personeel.
Bruce I - Mei 2024
Algehele gradering
An excellent place to be.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Bruce
Many thanks for your feedback. Lincon is a star and we are very proud of him.
Will share your feedback with him and thank you for your support.
Kind regards
Manie, Amanda & Staff
Tania V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon netjies plek met hope gasvryheid.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering en ondersteuning. Ons is bly julle het die verblyf by Kassaboera geniet.
Vriendlike groete
Manie & Amanda
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome awesome awesome.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hallo Pieter
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete
Manie, Amanda en Personeel.
Hendrik Nicolaas K - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en gasvry!
Johan K - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike twee dae daar spandeer.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie resensie.
Vriendelike groete,
Manie Amanda en personeel.
Marion B - Okt 2023
Algehele gradering
Very, very nice place to stay, on the dam, really well run.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your kind feedback. We are very glad that you have enjoyed your stay with us.
Kind Regards
Manie, Amanda & Staff.
Pierre V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties en gasvry.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Ons waardeer u ondersteuning.
Vriendelike Groete
Manie & Amanda
David V - Jul 2023
Algehele gradering
Totale rustigheid en vriendelikheid. Wat kan mens meer verwag.
Lees meerKassaboera Lodge se terugvoer
Hallo David
Baie dankie vir jou terugvoer en ons is baie bly dat jy die verblyf by ons geniet het.
Ons is baie trots op ons personeel en sal ons jou skrywe aan Lincon en Thandi oordra en hull n klop op die skouer gee.
Ons het vroeër jare aandetes probeer maar was dit nie finansieel die moeite werd nie. Meeste gaste kuier laat saans by kuierplekke , en doen dan mar die "uit eet" ding.
Vriendlike Groete, en Dankie vir julle ondersteuning.
Manie, Amanda en Personeel.
Michelle J - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Michelle
Many thanks for your kind feedback. Much appreciated.
We are glad that you enjoyed your stay at Kassaboera Lodge and you are always welcome.
Kind Regard
Manie, Amanda & Staff
Chris L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerKassaboera Lodge se terugvoer
Hallo Chris
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering.
Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet, en baie dankie vir julle ondersteuning.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Manie, Amanda en personeel
Jason D - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Regards
Manie, Amanda, and Staff
Philip Z - Jun 2023
Algehele gradering
Puik
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hallo Philip, baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike Groete. Manie&Amanda en Personeel
Kwanda V - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many Thanks for your Feedback. We do appreciate it.
Kind Regards
Manie , Amanda & Staff
Darek B - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasent stay. Owner Manie was great host. Whole place very clean and well kept. Definitely recommend.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Darek, many thanks for your feedback. It is much appreciated. Very happy that you enjoyed your stay with us. Kind Regards. Manie Gordon
Lindiwe M - Jan 2023
Algehele gradering
Hospitable stay, thank you.
Lees meerKassaboera Lodge se terugvoer
Hi Lindiwe
Many thanks for your feedback.
We do have a strict policy concerning noise, music etc, and it is a pity that you did not report the noisy neighbours personally to us the next morning, then we could have addressed the problem. Apologies if I was a bit noisy while watching a rugby match and sometimes got carried away and excited. I did not realize that you could hear me, because our wooden house is 50 metres away. I will surely keep it in mind and be more cautious in the future.
KInd Regards
Manie
Thayaneethi T - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Thayaneethi, many thanks for your kind feedback and we do appreciate it a lot. Lincon is a star and we are very proud of him. Best wishes to both of you and we thank you for your support. Hope to see you soon again. Kindest Regards, Manie, Amanda and Staff.
Stephen T - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Good afternoon,
Thank you for your kind review.
Hope to see you soon.
Regards,
Manie Amanda and Staff
Corne S - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant and relaxed.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Corne,
Many thanks for your kind feedback and review. Very glad that you have enjoyed your stay.
Hope to see you soon again.
Kind regards,
Manie, Amanda and Staff.
Gerhard T - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon en vriendelike diens.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit.
Vriendlike Groete
Manie&Amanda
Richard K - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your feedback.
We do appreciate your support.
Kind regards,
Manie, Amanda and staff.
Vanessa G - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike diens.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en ons waardeer julle ondersteuning.
Vriendlike Groete
Manie, Amanda en Personeel.
Anthonie D - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendlike terugvoering en ondersteuning.
Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet.
Vriendlike Groete
Manie, Amanda en Personeel.
Desiree N - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en ruim!
Stefan D - Apr 2022
Algehele gradering
Utmost respect and customer service.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your kind review. Much appreciated.
Regards
Manie, Amanda & Staff.
Martie M - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Beste Martie
Baie dankie vir julle terugvoering en ondersteuning. Ons waardeer dit.
Vriendlike Groete
Manie en Amanda
Moses M - Okt 2022
Algehele gradering
It was one of those memorabilia day one may not forget.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Moses
Many thanks for your kind review.
We tried providing dinner many years ago, but it was not worth it.
Too many guests prefer to dine out over weekends as there are many restaurants and "music entertaining" pubs in the area where guests hangout and can also dine out.
Kind Regards
Manie, Amanda & Staff
Tollie V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit.
Vriendlike Groete
Manie Amanda en Personeel
Gontse N - Mei 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your kind feedback. We do appreciate it a lot.
Kind Regards,
Manie Amanda and Staff.
Charmaine M - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Hope to see you soon.
Regards,
Manie Amanda and Staff
Deon F - Mrt 2022
Algehele gradering
Die moeite werd en sal Kassaboera aanbeveel.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering en u ondersteuning. Ons waardeer dit.
Vriendlike Groete
Manie, Amanda en Personeel.
Doreen V - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing diens en venue, die positiewe was baie meer as die negatief.
Lees meerKassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Die stort vertrek kry ongelukkig min ventualsie en gebeur dit dikwels dat die plafon muf optel.
Ons het die plafon gister uitgeverf en lyk dit nou weer splinternuut.
Ons sluit in die Wintertye maar die kroeg om 7nm omrede dit maar koud saans is en die kroeg nie bedrywig is nie.
Vanaf 1 Sept bly die kroeg later saans oop.
Vriendlike Groete
Manie&Amanda
Kathy G - Jun 2022
Algehele gradering
Nice clean room, well located for our needs, but not very private.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Kathy
Thanks for your feedback. We don't provide dinner as there are many restaurants close by and most guests prefer to dine out at night. We ask all guests on arrival if they want breakfast or not. Breakfast is optional and guest have to pay for it. In the menu folder in your room is a list of take aways enterprises in the area who do deliveries of food on your doorstep. Food menu's, prices and contact numbers are all listed in the folder.
We do have a backup generator which we start normally during loadshedding, but we time manage it accordingly.
Kind Regards
Manie & Amanda
Elmarie E - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, gasvry, heerlike ontbyt.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons waardeer dit.
Vriendelike Groete
Manie, Amanda en Personeel.
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering en u ondersteuning.
Ons waardeer dit opreg.
Vriendleike Groete
Manie, Amanda & Personeel
Gerrit A - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker ervaring, baie netjiese geriewe met vriendelike personeel.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie Dankie vir die goeie Resensie
Hoop om julle gou weer te sien
Groete Manie, Amanda en Personeel
John P - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering.
Vriendelike Groete
Manie Amanda en Personeel
Eva L - Nov 2021
Algehele gradering
Was wonderlik. Diens was uitstekend.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering.
Vriendelike Groete
Manie Amanda en Personeel
Masase N - Jul 2021
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your kind feedback. We do appreciate it a lot.
Hope to see you soon again.
Kind Regards
Manie, Amanda& Staff.
Elani S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en 'n mens voel baie tuis.
Marius V - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, wens ons het langer oorgebly. Sien hulle binnekort weer.
Terence H - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en vriendelik.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is bly dat u die verblyf by ons geniet het en baie dankie vir u ondersteuing.
Vriendlike Groete
Manie, Amanda en Personeel.
Ansie V - Mei 2021
Algehele gradering
Mooi skoon kamers en 'n pragtige tuin - heel modern.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Ansie
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons bied wel n goedkoper tarief aan gedurende midweek, maar nie oor naweke nie.
Ons tariewe is baie kompeterend en in lyn met ander gastehuise in die omgewing.
Vriendlike Groete
Manie Gordon
Johann S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het regtig tuis gevoel. Alles was skoon en netjies.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeiemiddag,
Baie Dankie vir die goeie terugvoer.
Vriendelike Groete,
Manie Amanda en Personeel
Daniel S - Feb 2021
Algehele gradering
It was a class stay, we enjoyed ourselves there.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Due to Covid our breakfast is no longer included but can be booked separately on check-in therefore we have reduced the prices but will change again after the pandemic.
Regards Manie Amanda and Staff
Jan V - Jun 2021
Algehele gradering
Very nice, friendly and clean.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for your kind Review
Hope to see you again!
Regards
Manie Amanda and Staff
Chrizanne W - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek, maar nie 4 sterre werd nie.
Lees meerKassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir n terugvoering. Ons kroegure is vanaf 10vm tot 7nm en het geen ander gaste nog daaroor gekla nie. Dis nie vir ons lonend om middag/aandetes aan te bied nie en bemark ons slegs akkommodasie en ontbyt. Ons word oorweldig met komplmente oor ons ontbyt, so dis vreemd om van u te verneem dat die ontbyt nie die geld werd was nie. Ons was ongelukkig nie die betrokke dag daar nie (Familie Reunie), maar ons en Duncan was almal beskikbaar op ons selfone indien daar enige problem sou wees. Ons probeer altyd ons gaste tevrede stel en daarom kom meeste van ons besoekers terug.
Faniso M - Des 2020
Algehele gradering
Perfect.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Regards,
Manie, Amanda and Staff
Fiona D - Sep 2020
Algehele gradering
We had a really great stay!
Kassaboera Lodge se terugvoer
Good morning,
Thank you for your kind review.
Hope to see you again.
Regards,
Manie Amanda and staff
Gabby L - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Zandelee E - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees, ons sou graag langer wou bly.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie Dankie vir die goeie terugvoering. Ons ontbyt is uitgesluit op al die Kwotasie. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike Groete Manie en Amanda
Daryl S - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxing, organized, trusting and friendly environment.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Good morning,
Thank you for your kind review. We hope to see you again.
Regards, Manie Amanda and staff.
Andries C - Nov 2020
Algehele gradering
Daar is baie moeite vir ons gedoen.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u teugvoer. Hoop ons sien u gou weer.
Vriendlike Groete
Manie, Amanda & Staf
Deon J - Mrt 2020
Algehele gradering
Goed.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ons waardeer en hopelik bly julle volgende keer vir ons lekker ontbyt.
Vriendelike Groete
Manie en Amanda
Deon Charl C - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic service and a great night away from home.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Good day Deon,
Many thanks for your kind feedback. Much appreciated.All the best for the year 2020.
Kind Regards
Manie, Amanda & Staff
Bj V - Nov 2019
Algehele gradering
Perfek.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeie dag Bj,
Baie dankie vir u vriendlike terugvoering - Ons waardeer dit.
Voorspoed vir die nuwejaar 2020.
Manie , Amanda & Personeel.
Stefan H - Jul 2019
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en goeie diens.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie Dankie vir die goeie Review!
Vriendelike Groete,
Manie Amanda en Personeel
Morne B - Jul 2019
Algehele gradering
Beste gastehuis wat ons al ooit in gebly het.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die mooi verwysing.
Julle is altyd welkom
Vriendelike groete
Manie Amanda en personeel
Carl D - Jun 2019
Algehele gradering
We had a great stay.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Dear Carl,
Many thanks. We hope to see you soon again.
Regards,
Manie, Amanda and staff
Vanessa G - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel, baie netjies en heerlike ontbyt.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoerin, ons waardeer dit baie.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendlike Groete
Manie,Amanda & Personeel
Mari R - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Beste Mari,
Baie dankie, ons waardeer u vriendlike terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Manie, Amanda en personeel
Marco V - Apr 2019
Algehele gradering
Die eienaars is baie aangenaam en die plek is vreeslik netjies. Die ontbyt was ook heerlik gewees.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie , ons waardeer u terugvoering.
Vriendlike Groete,
Manie, Amanda & Personeel
Hennie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, uitstekende diens en ontbyt. Kan Kassaboera aanbeveel.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons het net die Hotel Pakket vir TV Kanale. Probeer gerus volgende keer ons groter kamers. Hulle is duurder, maar heelwat groter :-)
Vriendelike Groete,
Manie Amanda en Personeel
Ananke V - Mrt 2019
Algehele gradering
Die moeite werd!
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Manie Amanda en Personeel.
Suzette A - Nov 2019
Algehele gradering
Dit is waarde vir geld en Duncan was fantasties.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering en ook julle ondersteuning Ons waardeer dit.
Ons is baie trots op Duncan, en sal jou terugvoering so deurgee aan hom.
Vriendlike Groete
Manie & Amanda
Miggie V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Manie, Amanda en personeel.
Abel M - Jan 2019
Algehele gradering
Quiet, warm and welcoming.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your kind feedback.
We are very glad if you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.
Walter V - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie netjies!
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeiemiddag,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons neem almal ernstig op en kyk waarop ons kan verbeter. Rakende die rook reuk, ons het nog nooit so 'n klagte ontvang nie. Ons laat glad nie rook toe in ons eetkamer en dames kroeg-area nie. Miskien was dit die grasdak se reuk?
Vriendelike groete,
Manie, Amanda en Personeel
Philip R - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoering.
Vriendelike Groete
Manie Amanda en Personeel
Lerissa L - Des 2019
Algehele gradering
Voldoende vir 'n dorpatmosfeer.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeie dag Lerissa,
Baie dankie vir u terugvoering , ons waardeer dit. Die bure langs ons is weg met vakansie en is die honde moontlik baie onrustig oor hulle afwesigheid.
Die honde is norwaalweg baie rustig wanneer die Eienaar tuis is. Ons is jammer oor die ongerief en vra om verskoning.
Beverly J - Okt 2018
Algehele gradering
Most enjoyable.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback. I will definitely tell people about Stef's Tables for dinner.
Marius V - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en beslis die moeite werd.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer u ondersteuning baie.
Vriendelike groete,
Amanda
Shaun V - Jul 2018
Algehele gradering
Alles wat ek verwag het. Sou nog 'n aand wou bly as ons kon!
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons was ongelukkig nie die afgelope naweek tuis nie, maar sal ek u kommentaar aan my personeel oordra. Baie dankie vir u ondersteuning.
Alida B - Jun 2018
Algehele gradering
Alles wat met van 'n gastehuis verwag - waarde vir geld.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, Ons waardeer dit opreg.
Ons waardeer u ondersteuning.
Vriendlike Groete
Manie en Amanda
Leanie R - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeiedag Leanie,
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Manie, Amanda en personeel
Lorette D - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons n groot plesier en ons is bly julle het die verblyf geniet.
Vriendlike Groete
Manie en Amanda
Susan G - Mrt 2018
Algehele gradering
Amazing.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Grooot plesier en baie dankie vir julle ondersteuning.
Eugene R - Jun 2018
Algehele gradering
Expected a little bit more for the price.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your feedback. It is much appreciated.
Engela D - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklike, luukse verblyf.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Engela ons waardeer dit.
Julle is altyd welkom.
Vriendlike Groete.
Manie & Amanda
Linda K - Feb 2018
Algehele gradering
It was a world class place with beautiful surroundings.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your kind feedback Linda. Much appreciated.
Hope to see you again soon.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Trixe S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie dinge wat aandag kort.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Trixe,
Dankie vir jou terugvoering.
Dit is jammer jy het dit nie dadelik onder ons aandag gebring tydens julle verblyf nie.
Nietemin ons het dadelik aandag daaraan gegee.
Ons terugvoering is baie posetief en streef ons altyd na goeie diens.
Vriendelike Groete,
Manie Amanda en Personeel
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Janine F - Okt 2017
Algehele gradering
Was heerlik.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeiemôre,
Baie dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Manie, Amanda en Personeel
Larisa L - Okt 2017
Algehele gradering
Simply wonderful.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your feedback much appreciated.
Hope to see you again soon.
Kobus M - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflike gastehuis met alles wat mens begeer vir 'n lekker uitbreek.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Manie en Amanda
Kadima Jonathan K - Sep 2017
Algehele gradering
It was very nice, my spouse really loved it as well.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Many thanks for your kind feedback, it's much appreciated.
Hope to see you soon again.
Kind Regards,
Manie & Amanda
Ina B - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerKassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering .Ons neem kennis en sal ons die nodige opsies oorweeg.
Vriendlike Groete
Manie & Amanda
Lyn B - Jun 2017
Algehele gradering
Professioneel, vriendelik, uitstekende kos, diens, en ligging.
Nicholas D - Mrt 2017
Algehele gradering
Excellent for Around the Dam.
Gerhard S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige, netjiese kamer met badkamer.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering..dit word opreg waardeer.
Saritta W - Mrt 2017
Algehele gradering
Kassaboera Lodge uitstekende verblyf, sien my vir seker weer volgende jaar.
Renée M - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf met uitstekende ontbyt.
Lees meerKassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sal beslis aandag gee aan die punte soos uitgewys.
Angeline V - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en heerlike ontbyt.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer. Dankie ook vir u ondersteuning.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis
Manie & Amanda
Vian H - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtig plekkie. Ontbyt was 'n wenner.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u vriendlike terugvoering-ons waardeer dit.
Vriendlike Groete,
Manie & Amanda.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Jimmy M - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangename, skoon, rustige atmosfeer met puik diens van vriendelike personeel!
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeiemore,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit word opreg waardeer!
Groete,
Amanda en Personeeel
Elaine T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies, pragtig. Wonderlike ligging reg langs die dam.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Elaine, baie dankie vir die review. Dit word opreg waardeer.
Groete,
Amanda en Personeel
Liliya Y - Nov 2016
Algehele gradering
Very nice, quiet and safe place.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Good Morning
Thank you for your kind Review
Regards
Amanda and Staff
Jazz M - Apr 2016
Algehele gradering
We had such a pleasant stay at Kassaboera.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you We really do appreciate your feedback.
Kind Regards,
Amanda and Staff
Hermann P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik en veilig.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering!
Groete
Amanda en Personeel :-)
Rakhumo M - Jan 2016
Algehele gradering
There's lot of ants and spider webs all over even on the stairs.
Lees meerTshepo M - Jul 2016
Algehele gradering
Awesome place. Such a peaceful and beautiful place.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Good Morning
Thank you for your good review!
Kind Regards,
Amanda
Rupert F - Jul 2016
Algehele gradering
Goed geleë en baie netjies.
Jolene V - Jul 2016
Algehele gradering
Die kamers is lekker ruim en baie gemaklike beddens.
Christiaan W - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer die terugvoering.
Groete
Amanda Kassaboera Lodge
Sam V - Nov 2016
Algehele gradering
Aangename ontvangs en heerlike ontbyt.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeiemore
Baie Dankie vir die goeie Resensie
Julle is altyd welkom!
Vriendelike Groete
Amanda en Personeel
Vusi M - Des 2016
Algehele gradering
The breakfast was delicious and feeling and gave us a good start to the day.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Thank you for staying at Kassaboera Lodge,
Susan
Libokazi N - Jan 2016
Algehele gradering
Not as great as it looks.
Benny C - Des 2015
Algehele gradering
Strategically located, tranquil surrounds and warm staff.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Benny Thank you We do appreciate your feedback and rating! Kind Regards Amanda
Johanita H - Nov 2015
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike diens en heerlik rustig.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Johanita baie dankie vir die goeie review, lekker om goeie terugvoer te kry. Julle is altyd welkom.
Groete Amanda
Brent V - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige plek. Baie mooi en eienaars is ook baie vriendelik.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Brent Baie dankie vir die terugvoer Ons sien julle weer Groete Amanda
Johan S - Des 2015
Algehele gradering
Lekker gebly en geëet.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg.
Voorspoed vir 2016.
Groete,
Amanda
Bakang M - Des 2015
Algehele gradering
I will definitely be back.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Bakang,
Thank you for your review. We do appreciate it.
Kind Regards,
Amanda
Barend F - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties. Jammer ons was die enigste mense. Dit sal lekker wees om saam ander langs die kroeg en swembad te kuier.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Beste Barend,
Baie dankie, ek waardeer jul terugvoer. Donderdae aande is gewoonlik stiller by ons voor die besige naweek.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Amanda
Norman C - Okt 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en 'n heerlike ontbyt.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Groete,
Amanda
Hannelie C - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die review Hannelie.
Ek is bly julle het lekker gerus.
Julle is altyd welkom.
Groete Amanda
Martie S - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Goeie dag Martie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg!
Groete,
Amanda
Corrie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike kamer en uitsig oor die dam, vriendelike diens en die ontbyt was uitstekend!
Judy H - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Groete,
Amanda
Carin M - Apr 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek met vriendelike personeel en eienaar.
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Carin Baie Dankie vir jou terugvoer Dis altyd welkom :-)
Charl C - Nov 2015
Algehele gradering
Aangename tyd!
Danielle L - Des 2015
Algehele gradering
Very dissappointed!
Kassaboera Lodge se terugvoer
Hi Danielle,
Thank you for your Review. From my side: I accommodated you for 1 night on a Weekend (weekend bookings have to be 2 nights). Bright, my chef, booked you in and your breakfast was booked for 9:00 We accommodate guests who is late for breakfast - 10:00 when it is check-out time. The room still has its own bathroom. We never get any complaints about the Lodge and it is very strange to get one; but your review is valuable and will be attended to.
Regards,
Amanda
Ansie V - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het vir een aand daar geslaap, na 'n troue by Hartbeespoortdam!
Nelly M - Aug 2014
Algehele gradering
Kassaboera lodge is the best!
Jenine G - Mei 2014
Algehele gradering
Was baie lekker en sal gerus weer daar bly.
Jaco V - Mei 2014
Algehele gradering
Ongelooflik!
Elizna B - Apr 2014
Algehele gradering
Asemrowend, romanties en baie rustig.
Willie P - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was regtig lekker en goed georganiseer.
Patricia E - Mrt 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Natascha F - Jun 2014
Algehele gradering
Lovely place
Anthony M - Apr 2014
Algehele gradering
A wonderful and pleasant holiday!
Gerrie G - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekker man!
Esther F - Feb 2014
Algehele gradering
Lekker gebly! Skoon. Lekker ontbyt. Area goed met mooi uitsig.
Isak G - Aug 2014
Algehele gradering
Very good food and service was very good
Vanden B - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was baie rustig en waarde van geld! Oom Kassie was baie vriendelik!
Steven R - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly; beddens slaap ongelooflik lekker; kuier lekker saam met die eienaars.
Johan B - Mrt 2014
Algehele gradering
The reception was very good and the stay awesome
Cornell E - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly! Bed slaap lieflik! Ontbyt heerlik!
Lizette J - Mrt 2014
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik en die plek was baie mooi.
Kagiso M - Jan 2014
Algehele gradering
Wonderful, experience to have been there
Gerhardt C - Sep 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Anneke V - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Baie lekker ontbyt gehad!
Joseph S - Jan 2014
Algehele gradering
A very lovely lodge
Glen N - Apr 2014
Algehele gradering
They should raise the parking overhangs for people with carriers (Thules) on SUV's
Lees meerPhilip V - Jan 2014
Algehele gradering
'n Pragtige plek.
Johan L - Okt 2014
Algehele gradering
Verblyf was heerlik, die ontbyt was uit die boonste rakke!
Lees meerDickie C - Mei 2014
Algehele gradering
A little bundle of happiness away from home
Salomé K - Apr 2014
Algehele gradering
'n Lieflike plek met heerlike ontbyt en baie vriendelike personeel.
Mosimanegape S - Mrt 2014
Algehele gradering
Awesome
Johann E - Jan 2014
Algehele gradering
Pleasant stay
Christo V - Apr 2014
Algehele gradering
'n Pragtige plek, maar die bure se hond het die hele nag geblaf.
Astrid S - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Charmaine P - Des 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Raymond T - Des 2013
Algehele gradering
Great vacation
Tish L - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Marietta P - Des 2013
Algehele gradering
'n Amazing naweek ...
Thelma D - Sep 2013
Algehele gradering
We really enjoyed the stay.
Elise S - Aug 2013
Algehele gradering
Wonderlike gasvrye diens en heerlike ontbyt!
Jeannie B - Jun 2013
Algehele gradering
Was very enjoyable!
Mpho M - Des 2013
Algehele gradering
Everything was great
Johan W - Mei 2013
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties gewees, en die mense was awesome
Ilze F - Apr 2013
Algehele gradering
Good
Hardus D - Des 2013
Algehele gradering
Felt at home
Esther K - Nov 2013
Algehele gradering
Dit was absoluut uitstekend!
Liesl C - Nov 2013
Algehele gradering
Great guesthouse
Raymond H - Okt 2013
Algehele gradering
Fantastic!
Hanlie G - Mei 2013
Algehele gradering
Lekker
Mercy R - Nov 2012
Algehele gradering
The best stay I've ever had at a lodge in South Africa.
Lientjie S - Feb 2012
Algehele gradering
Fantastic food
Hans W - Feb 2012
Algehele gradering
Very enjoyable stay, excellent food
Rolf M - Des 2012
Algehele gradering
Wonderful
James W - Apr 2012
Algehele gradering
We quite enjoyed staying at the Kassaboera Lodge.
Israel P - Mrt 2011
Algehele gradering
It was a really good stay.
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfrontstraat 76, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang