Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kassaboera Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Agreement S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Good. The place was very quiet and perfect for the mood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Thank you for your kind review. Hope to see you soon. Regards, Manie and Staff

Deon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent. It was as good as expected to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Thank you for your kind review. Regards, Amanda and staff.

Elize T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, met 'n mooi uitsig. Baie dankie vir 'n lekker verblyf. Dit was skoon, netjies en alles wat nodig is, word voorsien. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Vriendelike groete, Manie Amanda en personeel.

Edward B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en van die beste dekor. Uitstekende, vriendelike hulp van bestuur en personeel. Ontbyt was van die beste met net glimlaggende diens. Sal beslis weer daar gaan bly. Dankie aan die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Vriendlike groete, Manie Amanda en personeel.

Bruce I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

An excellent place to be. We had excellent treatment, the place is very spacious, clean and safe. Will definitely be going back there. The breakfast is outstanding. Treated us like royalty and best of all, he never forgot my name.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Hi Bruce Many thanks for your feedback. Lincon is a star and we are very proud of him. Will share your feedback with him and thank you for your support. Kind regards Manie, Amanda & Staff

Tania V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig, skoon netjies plek met hope gasvryheid. Ek sal die lodge vir enige iemand aanbeveel. Met almal se gasvryheid en lekkerste ontbyt! Dit is regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Baie dankie vir julle terugvoering en ondersteuning. Ons is bly julle het die verblyf by Kassaboera geniet. Vriendlike groete Manie & Amanda

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome awesome awesome. Wat 'n awesome plek. Vriendelik personeel. Sal dit definitief aanbeveel. Ontbyt is awesome. Een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Hallo Pieter Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete Manie, Amanda en Personeel.

Hendrik Nicolaas K
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Vriendelik, gerieflik en gasvry! Great ligging & great mense. Sien julle vir volgende jaar se Race to the Sun! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Heerlike twee dae daar spandeer. Alles was heerlik. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Baie dankie vir julle goeie resensie. Vriendelike groete, Manie Amanda en personeel.

Marion B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Very, very nice place to stay, on the dam, really well run. Will definitely be returning. It's a great place for a weekend away from Johannesburg. It's an easy drive and good to get away from the hustle and bustle of daily life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Many thanks for your kind feedback. We are very glad that you have enjoyed your stay with us. Kind Regards Manie, Amanda & Staff.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 76, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASR11RkfXpztTpeuRN4akbpXKq2VR9jzKvYeETxKctQohMvGgUb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 178 5 1 5 76 Waterfront Street Hartebeespoortdam 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.733628643596 27.873848676681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang