Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kassiesbaai Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kassiesbaai Cottage is 'n bekoorlike strandkothuis wat in die skilderagtige dorpie Kassiesbaai in Arniston geleë is. Dié kusdorpie is bekend vir sy witgekalkte huise met grasdakke, wat dit perfek maak vir gaste wat op soek is na 'n knus wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n braaikamer met meubels en die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n asemrowende see-uitsig. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Megan W
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, neat and perfect location. It was an absolute treat to be staying at the Kassiesbaai Cottage! I would highly recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Willbur S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, amazing stay. My wife and I stayed for 7 nights. It was an amazing few days in Kassiesbaai. The rich history and culture of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Kay-ann V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ’n rustige naweek in ’n lieflike omgewing. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Hennie T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ses nagte daar geslaap. Dit was eenvoudig gestel wonderlik.
Feb 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig oor die see. Lekker plekkie. Baie goed geleë.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kassiesbaai Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f246b225aaa3dbd858ca48125de3a44cf5b9cf426fc44de2d2126821f330b7a8344c7ee9be0bc0934b5e18a5089e98823e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 C3 Kassiesbaai Cottage Kassiesbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664782924976 20.232184295958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang