Kasteel B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lindy H - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely great.
Kasteel B&B se terugvoer
Lindy was 'n wonderlike gas, vriendelik, aangenaam, 'n voorreg om so 'n gas te huisves.
Hoop ons sien haar gou weer hier by die Kasteel bed en ontbyt.
Renata V - Feb 2024
Algehele gradering
Home away from home ️.
Kasteel B&B se terugvoer
So dankbaar, wonderlik om sulke gaste te huisves, vriendelik, liefdevol, lekker kuier gaste.
Altyd welkom, hoop ons sien hulle gou weer.
Beulah H - Mrt 2023
Algehele gradering
Very friendly owners. Caring and made it very comfortable.
Kasteel B&B se terugvoer
Beulah, baie dankie ons waardeer baie. Dit gee vir ons groot vreugde om mense soos julle hier by ons te ontvang. Hoop ons kan julle vir n volgende vakansie hier bederf.
Kasteel groete
Bennie en Manda
Lisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful, perfect.
Kasteel B&B se terugvoer
Thank you Lisa, we appreciate it.
Lemmer V - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry, gemaklik en aangenaam.
Kasteel B&B se terugvoer
Mnr Lemmer Visser, baie dankie, ons waardeer om te verneem dat ons gaste die Kasteel B&B geniet het. Ons wil ook net met groot dankbaarheid dankie sê, dit is 'n voorreg om sulke aangename gaste in ons B&B te huisves, ons hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie.
Kasteel groete. Bennie en Manda.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langdownstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang