Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteel B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Lindy H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Absolutely great. Great, welcoming, comfortable, and such friendly, warm, caring hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
Kasteel B&B
Lindy was 'n wonderlike gas, vriendelik, aangenaam, 'n voorreg om so 'n gas te huisves. Hoop ons sien haar gou weer hier by die Kasteel bed en ontbyt.

Renata V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Home away from home ️. Al wat ek kan sê: Home away from home. Gasvry, netjies en liefdevolle mense wat jou bederf en welkom laat voel soos familie. Sal beslis weer besoek en almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
Kasteel B&B
So dankbaar, wonderlik om sulke gaste te huisves, vriendelik, liefdevol, lekker kuier gaste. Altyd welkom, hoop ons sien hulle gou weer.

Beulah H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Very friendly owners. Caring and made it very comfortable. Outstanding service delivery and value for money. Heartfelt interaction and really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
Kasteel B&B
Beulah, baie dankie ons waardeer baie. Dit gee vir ons groot vreugde om mense soos julle hier by ons te ontvang. Hoop ons kan julle vir n volgende vakansie hier bederf. Kasteel groete Bennie en Manda

Lisa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Wonderful, perfect. Amazing hosts. So welcoming, friendly and helpful. Nothing was too much trouble. Great location, brilliant breakfast and lovely rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
Kasteel B&B
Thank you Lisa, we appreciate it.

Lemmer V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Gasvry, gemaklik en aangenaam. Niks om oor te kla nie. Regtig skoon en netjies. Super gashere. Baie lekker gebly en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
Kasteel B&B
Mnr Lemmer Visser, baie dankie, ons waardeer om te verneem dat ons gaste die Kasteel B&B geniet het. Ons wil ook net met groot dankbaarheid dankie sê, dit is 'n voorreg om sulke aangename gaste in ons B&B te huisves, ons hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie. Kasteel groete. Bennie en Manda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langdownstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d90b34224810da4a78704fd1db20b10bfe28292026ab2e37dcfd9b82ad510eaa67c29130aa5634f2d354376e506dac64a98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Langdown Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05231 23.3677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang