Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteelberg Place Stay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Kasteelberg Place Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carine M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine M

Ons het só lekker geslaap dat ons sommer 2.5 ure verslaap het!

Ons was so aangenaam verras met al die klein details en bederfies! Ek sal dit oor en oor aanbeveel! Absoluut meer as die geld werd!

Willem S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Gemaklik. Sentraal.

Fantasties. Ons sal daar bly, dit was baie lekker en sentraal.

Magaretha Elizabeth V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha Elizabeth V

Stunning.

Beautiful place to stay!

Carien T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien T

Ons het verskriklik lekker gebly.

Fantasties lekker. Ons sal definitief hierdie aanbod weer opneem.

Lea K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea K

Restful.

Alles was puik - baie dankie. The little cheese platter was a winner - thanks.

Greg A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg A

Peaceful and comfortable.

Peaceful and very comfortable. Lovely little touches with cheese/biscuits/rusks. Would stay again.

Emmerentia E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia E

Lovely.

I highly recommend Kasteelberg. It was clean, modern, comfortable and had many thoughtful touches.

Danie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H

Baie lekker.

Baie lekker en skoon. Diens fantasties.

Nadia M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

It was fantastic!

It was lovely. It was our second stay at Kasteelberg Place because the accommodation is clean, fresh and the location is great.

Shareen O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen O

Pragtig.

Baie netjies, mooi dorp, alles wat jy nodig het en ekstra.

Danielle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Sal definitief aanbeveel.

Ons het een aand geslaap en dit was verskriklik lekker. Baie gerieflik.

Luzelle A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle A

Heerlik gekuier.

Ek en my man het ons aand daar vreeslik geniet. Daar was lekker koffie en eethappies om te geniet, met alles wat jy dalk sou nodig hê reeds vir jou daar.

Shani D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shani D

Gemaklik en salig.

Ons het regtig lekker gebly by Kasteelberg Place Stay. Veiligheid is baie goed. Kamer was so mooi en skoon!

Adri T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri T

Rustig en vol vrede.

Ons het lekker gebly. Baie dankie. Ek het soms die skuins plafon onderskat waarvoor my vrou lekker gelag het.

JAP B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
JAP B

Adequate.

Good and comfortable without hassle.

Tania B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

An amazing stay!

My stay was very pleasant. The room was in an immaculate condition and comfortable.

Jaco W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Baie rustig en netjies. Sal ten sterkste aanbeveel.

Sien sterre.

Jacques N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Goed geleë met wonderlike kamers.

Baie maklik om te kry. Kamers is ruim en gerieflik.

Carmen M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Tuis en gemaklik!

Glenda se kliëntediens was uitstekend en kommunikasie was goed. Sal verseker weer by Kasteelberg bly en aanbeveel.

Willem C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Bo verwagting.

Vanaf aankoms tot vertrek was die gevoel oor die plek lekker. Sal moeite doen om weer by dié plekkie tuis te gaan.

Kasteelberg Place Stay se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons sien uit om julle weer b y ons te verwelkom.

Kasteelberg Place Stay
Helena S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Goeie akkommodasie.

Kasteel Berg is 'n groot aanwins vir Riebeeck Kasteel. Ruim dubbelkamer met gehaltelinne en goeie duvet en kussings. Sonkrag 'n groot pluspunt. Loopafstand van die meeste winkels en restaurante. Dankie, Glenda, ons het die verblyf baie geniet.

Kasteelberg Place Stay se terugvoer

Hallo Helena,
Baie dankie vir die mooi en motiverende woorde. Ons is verheug dat julle jul oorbly by ons geniet het and sien daarna uit om julle weer to verwelkom. Goed gaan met julle x

Kasteelberg Place Stay
Carol B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol B

Extremely pleasant stay - friendly host, enjoyed the morning treats.

Lovely unit, central.

Kasteelberg Place Stay se terugvoer

Thank you for the review Carol. Come and visit again soon.

Kasteelberg Place Stay
Brian R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R

Goed geleë en goed ontvang deur vriendelike eienaar.

Sal die verblyf aanbeveel vir vriende en familie.

John J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John J

Neat and clean rooms.

No views from the rooms but good for a night.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 13, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffe294c65f92358887d184d7bafb3d5a0cf2ca7cf0576ba3316f6b7230d03f7db677e49fbad1cae9695b88a66cd4105e8925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 13 Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.384464576772 18.894549842328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang