Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteelberg Place Stay

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Cindy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en ontspannend. Die plekkie was netjies, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic. A little gem centrally placed with awesome attention to detail. So cozy, private and quiet. We loved the attention to detail in the snack platter, proper wine glasses and a small box of milk instead of just creamer. We too have Airbnbs and know that it's the detail that makes the difference. Thank you for a fantastic stay and all the effort you put into your places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blue K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Memorable. It was good, was told where to get the keys. The whole process was simple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Die eenaar was baie vriendelik en het die ekstra kilometer gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rienette P
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlik rustig. Gasvrou het baie moeite gedoen met verwelkoming bederfie. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik. Sentraal. Fantasties. Ons sal daar bly, dit was baie lekker en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het só lekker geslaap dat ons sommer 2.5 ure verslaap het! Ons was so aangenaam verras met al die klein details en bederfies! Ek sal dit oor en oor aanbeveel! Absoluut meer as die geld werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stunning. Beautiful place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het verskriklik lekker gebly. Fantasties lekker. Ons sal definitief hierdie aanbod weer opneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 13, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffe294c65f92358887d184d7bafb3d5a0cf2ca7cf0576ba3316f6b7230d03f7db677e49fbad1cae9695b88a66cd4105e8925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 13 Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.384464576772 18.894549842328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang