Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteelkop Guest Farm Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Morne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Het alle verwagtinge oortref! Was presies soos wat ons daarvan hou. -Dankie! Absoluut die beste plek om rus en vrede in jou hart te kry. Plekkie is ongelooflik mooi. Alles baie mooi keurig uitgekies en alles wat jy nodig het is daar. Sal dit definitief vir enige couple aanbeveel as julle alleen tyd wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Asemrowend. Stil. Vreedsaam. Rustig. Bederf. Prentjiemooi. Dit was 'n onvergeetlike naweek! Die absolute stilte en rustigheid was presies wat ons nodig gehad het. 'n Vinnige ontsnap uit die stad, ons is welkom geheet deur die mooiste skoenlappers wat heeldag rondfladder rondom die laventel-bosse. Die huis was skoon en netjies, die kombuis is regtig volledig toegerus met alles wat kan oop- en toemaak. Al die klein detail was net die kersie op die koek, om nie te praat van die mooiste sterreprag elke aand nie. Hemel op aarde - dankie Kasteelkop Gasteplaas dat julle hierdie stukkie mooi met ons deel. Ons sal vir seker weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Kasteelkop Guest Farm Campsite
Baie dankie vir jou mooi resensie, Liza Vermaas. Ons waardeer dit opreg.

Wayne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Kasteelkop is 'n fantastiese gasteplaas, baie lekker blyplek. Pragtige plaashuis met al die geriewe wat mens voor kan vra. Baie lekker Jacuzzi en pragtige uitsig. Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

It was pleasant. Our stay was pleasant. The tranquility was healing to the soul. No disruptions. Indeed the standard for self-catering was presented on another level. You literally had to bring only your food and clothes. The space was perfect. It is not advisable to arrive at night for proper visibility. Other than that, I am a satisfied customer. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

N/a. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig, ontspannend, gemaklik. Ongelooflike verblyf. Ideale ontspanning weg van stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Sal verseker weer by Kasteelkop Guest Farm bly! Rustig en netjies met meer as wat nodig is. Baie vriendelike diens en hulp. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Erika is baie hulpvaardig en alles was goed ingerig. Baie muise in die stoepkamer se dak wat mens uit die slaap hou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Kasteelkop Guest Farm Campsite
Baie dankie dat jy laat weet van die probleem in die dak. Ons sal dadelik werk maak daarvan. Dit is waarskynlik vlêrmuise wat net aktief is in die nag, so mens tel dit nie altyd op nie. So jammer daaroor!

Marie-louise T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Puik! Ongelooflike wegbreek. Rustig, netjies en goed onderhou. Ons sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan J
Kort verblyf
4.8
Feb 2022

Baie rustige en stil omgewing. Het lekker gestap na waterval en gery na Kasteelkop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8a29d9e797fff6d1b36ca0b00b36354c2c1fc1f096caa0fc75320d12f14aa61aca43b20e7f6f402af9b7cf7059fdec1748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 16 mense 28 5 1 5 R26 Perth Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.459501252352 28.65841627121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang