Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteelkop Guest Farm Campsite

Kampeer/karavaan
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Kasteelkop Guest Farm Campsite is 'n eksklusiewe kampplek op 'n werkende plaas in Frankfort, 'n klein dorpie op die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat wil ontsnap en in die natuur wil ontspan.

Dié kampplek bied slaapplek aan 16 gaste, en het 5 staanplekke, en is tussen 2 plaashuise wat apart gehuur word. Die kampterrein het 'n klein ablusieblok met storte en toilette, en warm water word deur 'n donkie voorsien. Verder het die perseel toegang tot kragpunte, sowel as draagbare braaigeriewe.

Gaste kan voetslaan, bergfietsroetes, interaksie met plaasdiere, voëlkyk, visvang, pieknieks en perdry op die plaas geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 1 Badkamer

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Morne L
Saam met lewensmaat
5.0
Het alle verwagtinge oortref! Was presies soos wat ons daarvan hou. -Dankie! Absoluut die beste plek om rus en vrede in jou hart te kry. Plekkie is on...
Sien meer
Mei 2024
Liza V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Stil. Vreedsaam. Rustig. Bederf. Prentjiemooi. Dit was 'n onvergeetlike naweek! Die absolute stilte en rustigheid was presies wat ons nodi...
Sien meer
Mei 2024
Wayne B
Saam met lewensmaat
5.0
Kasteelkop is 'n fantastiese gasteplaas, baie lekker blyplek. Pragtige plaashuis met al die geriewe wat mens voor kan vra. Baie lekker Jacuzzi en prag...
Sien meer
Aug 2023
Francois B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspannend, gemaklik. Ongelooflike verblyf. Ideale ontspanning weg van stad.
Mei 2023
Riaan K
4.8
Sal verseker weer by Kasteelkop Guest Farm bly! Rustig en netjies met meer as wat nodig is. Baie vriendelike diens en hulp. Dankie!
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Gaste dink Kasteelkop Guest Farm Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8a29d9e797fff6d1b36ca0b00b36354c2c1fc1f096caa0fc75320d12f14aa61aca43b20e7f6f402af9b7cf7059fdec1748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 16 mense 28 5 1 5 R26 Perth Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.459501252352 28.65841627121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang