Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteelkop Guest Farm Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Vanaf R9 790 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Kasteelkop Guest Farm Farmhouse is 'n ruim selfsorgplaashuis op 'n werkende plaas. Dit is in Frankfort, 'n klein dorpie op die oewer van die Wilgerivier, in die Vrystaat geleë en ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié verblyf het slaapplek vir 14 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek vir gaste, asook 2 enkelbeddens, 'n bed vir 'n kind en 'n slaapbank vir 'n kinders. Daar is 'n kaggel, ingeboude braai, 'n TV met DStv-kanale en beperkte WiFi.

Daar is 'n lieflike stoep met 'n Jacuzzi en 'n vuurput. Sonkrag is tydens kragonderbrekings beskikbaar. Gaste kan voetslaan, bergfietsroetes, interaksies met plaasdiere, voëlkyk, visvang, pieknieks en perdry op die plaas geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 790
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R 9 790
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00e0aee9b0a0025f7d932bb2bfd3a1221b7686d4ef9c38ed42ee397e2fc2324d580bf627a2bc541461f9d7d9a76382ec49f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 790 per nag, vir 14 mense R26 Perth Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.459627516958 28.65538615044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang