Kasteelkop Guest Farm Schuur
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R6 720 per nag, vir 8 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kasteelkop Guest Farm Schuur is 'n selfsorghuis op 'n werkende plaas in Frankfort, 'n klein dorpie op die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus is. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek en 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n binnenshuise kaggel en 'n vuurput, gas- en Weber-braai. 'n TV met Netflix, en WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook sonkrag in die geval van beurtkrag.
Gaste kan voetslaan, MTB-roetes aanpak, die plaasdiere dophou, voëlkyk, visvang of pieknieks en perdry op die plaas geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Kasteelkop Guest Farm Schuur het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Frankfort Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Perth Plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang