Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kastelein

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Denise C
1 nag
5.0
Jul 2024

Die gastehuis is pragtig! Dit het alles wat nodig is en meer, met baie styl. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing, so 'n pragtige gastehuis! Ons het heerlik en gemaklik gebly in die smaakvolle gastehuis. Ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Werklik 'n mooi, skoon en veilige plek om te bly. Ons was beïndruk met oor die algemeen alles. Baie dankie vir 'n heerlike aand wat ons daar gehad het. Dit is skoon, kunstig en vriendelike verwelkoming. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette D
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie rustig en lekker. Die gastehuis is werklik een van die netjieste en skoonste plekke waar ek al gebly het (ek reis en werk die hele land vol). Daar is bitter min hotelle/gastehuise/selfsorgverblyf wat hierdie standaard handhaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Stylvol en netjies. Dit was 'n heerlike oorslaap na 'n lang reis. Die eenheid is baie smaakvol met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantastic. This was such a wonderful place to stay, a gem in the middle of Pongola. The attention to detail in each unit is spectacular. We will definitely be staying here again on our trips home from Mozambique. We were also recommended to go have an early dinner at the local golf course, Spiller Bar. The food was lovely and child friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie lekker oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Mooi kamer met puik diens. Sal beslis weer daar oorbly. Kamer was pragtig skoon, diens puik. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joan V
1 nag
5.0
Des 2023

Pragtige plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Delightful accommodation. The small details matter. There was milk in the fridge, lovely fresh rusks, fluffy towels and shower gel. These small gestures really help travelers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Jansen-straat 176, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDU1Y2M1LWRmMmEtNDJmMS1hNjYxLTI4NzYyMjJlMmVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 176 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.378436561512 31.621647754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang