Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kastelein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 73 resensies vir Kastelein
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Denise C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Die gastehuis is pragtig! Dit het alles wat nodig is en meer, met baie styl.

Sien sterre.

Marietjie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Rustige omgewing, so 'n pragtige gastehuis!

Ons het heerlik en gemaklik gebly in die smaakvolle gastehuis. Ideaal geleë.

Lydia J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J

Werklik 'n mooi, skoon en veilige plek om te bly.

Ons was beïndruk met oor die algemeen alles. Baie dankie vir 'n heerlike aand wat ons daar gehad het. Dit is skoon, kunstig en vriendelike verwelkoming. Sal weer daar oornag.

Riette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Baie rustig en lekker.

Die gastehuis is werklik een van die netjieste en skoonste plekke waar ek al gebly het (ek reis en werk die hele land vol). Daar is bitter min hotelle/gastehuise/selfsorgverblyf wat hierdie standaard handhaaf.

Elsa G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Stylvol en netjies.

Dit was 'n heerlike oorslaap na 'n lang reis. Die eenheid is baie smaakvol met alles wat nodig is.

Charles S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Fantastic.

This was such a wonderful place to stay, a gem in the middle of Pongola. The attention to detail in each unit is spectacular. We will definitely be staying here again on our trips home from Mozambique. We were also recommended to go have an early dinner at the local golf course, Spiller Bar. The food was lovely and child friendly.

Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Uitstekend.

Baie lekker oornagplek.

Antoinette R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Mooi kamer met puik diens. Sal beslis weer daar oorbly.

Kamer was pragtig skoon, diens puik. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Joan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly.

Sheila S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila S

Delightful accommodation.

The small details matter. There was milk in the fridge, lovely fresh rusks, fluffy towels and shower gel. These small gestures really help travelers.

Wendy S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

We loved the place. It was great and I would like to stay here again next time.

The place was a very clean, too clean, quiet and peaceful environment. I love that idea about the place I'm going to spend time in.

Noleen R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen R

Lovely quick stayover.

Beautiful and clean rooms. Wi-Fi was a bit of a pain as it kept logging one out.

Shantelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantelle K

Pragtig en skoon.

Baie gelukkig. Sal beslis weer daar oorslaap.

Elmarie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O

Veilige oornag verblyf.

Die kamer was skoon en netjies. Die badkamer is pragtig. Lugversorging en swembad in 44°C was 'n redding.

Lenta N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenta N

Pragtig, netjies en stylvol.

Ek het artherites en het sonder pyn goed gerus. Baie dankie vir die gemaklike beddens en vir 'n pragtige en rustige kuier by julle. Dit was 'n heerlike bedref.

Kobus L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Baie netjies en waarde vir geld.

Alles was baie goed gereël, baie behulpsaam met alle versoeke.

Marietjie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Baie aangenaam.

Ek het met my navraag vir een eenheid gevra vir 4 mense, dit was ek my man en twee studente. Toe Rene hoor hulle is studente het sy teen geen addisionele koste vir hulle hul eie kamer gegee.

Mercia L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia L

Baie skoon en netjies. Eenheid is smaakvol en gerieflik gemeubileerd.

Sou graag wou sien dat ons gehelp was met die bagasie, aangesien die klippies dit onmoontlik maak om jou tas te stoot of trek.

Gerda G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

Crispy clean.

Dit was die tweede keer wat ons by hierdie gastehuis oornag. Alles is silwerskoon en netjies. Sal dit aan enigiemand aanbeveel.

Jacqueline B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B

Was 'n wonderlike ondervinding

Ons gasheer en gasvrou was baie aagename en vriendelike mense. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons kuier regtig wonderlik te maak. Die plekkie is besonder mooi en netjies en skoon. Sal beslis weer van hulle diens gebruik maak. Dit was 'n besonderse aangename ondervinding, baie dankie.

Maria V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Bo verwagting goed.

Pragtig skoon, uitstekend gemeubileer, ontvangs 100%. Absoluut niks om oor te kla nie. Sal vir seker elke keer as ons Noord KZN toe gaan 'n plan maak om daar oor te slaap.

Jana M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Flink vriendelike diens.

Skoon, rustig en privaat met deurgans baie aandag aan hulle decor, binne en buitekant. Ek sal definitief volgende keer my gesin saam neem. Die kleurskema in die eenhede is ontspannend met baie moeite gemaak en gerief van hulle gaste. Deurgans baie moeite gedoen om COVID-regulasies na te kom. Dit baie maklik om te vind vanaf die hoofpad na KZN en gerieflik naby eetplekke geleë. Die tuinuitleg pas deurgans aan by hulle tema.

Gerda G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

Lekker verblyf en baie netjies.

Ons verblyf was baie lekker en gerieflik. Die mooiste plek. Skoon en netjies. Ek beveel die plek enige tyd vir enigiemand aan en sal self weer daar gaan bly.

Tinus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus D

Skoon en smaakvol

DIe kamers is baie netjies, modern en skoon.

Rita F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita F

Verblyf was amazing!

Pragtige gastehuis. Rustige stil omgewing. Alles daar wat nodig is om te rus na 'n langpad.

Ryno P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno P

Baie netjiese plek en baie vriendelike diens ontvang.

Is 'n baie netjiese skoon plek met baie vriendelike diens.

Kelly U - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly U

Easy access off highway

Beautifully kept and was a great overnight stay on our way to Kruger

Jessica D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

Heerlik, maar kort vir seker 'n genarator wanneer daar loadshedding is, dit was vreeslik warm toe die krag afgegaan het.

Sien sterre.

Chris B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Fantasties en dit voel asof mens in ’n ander land is.

Pragtige, skoon en netjiese plek met een van die groter storte as die ander plekke. Fantastiese matras en stilte deur die nag. Die hoofpad was glad nie ’n steurnis nie. Die kosaflewering werk ook baie goed.

Mariëtte W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte W

Baie lekker!

Kastelein is ‘n pragtige plek en René gaan uit haar pad om ‘n mens tuis te laat voel. Die kamer is ruim en baie mooi.

Pieter N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Baie goeie en netjiese fasiliteite, goeie waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons was a groep van 3 mense wat een kamer bespreek het. Die eienaars het ons 'n ekstra kamer teen geen ekstra kostes aangebied. Hulle het vir ons geriewe aangebied om te braai. Alles was baie netjies en professioneel, met aandag aan die kleinste detail. My eerste keuse vir verblyf in Pongola en omstreke.

Debra G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra G

An amazing place for a stop over.

The guest house is in a quiet, safe area. The owner was friendly and very accommodating. The room was spacious, clean and beautifully decorated and the gardens were well maintained. It is a great location for a one night stop over to break a long journey. Highly recommended.

Thomas P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P

Baie netjies en skoon, klein bederfies 'n ekstra bonus!

Baie netjies en skoon in 'n stil omgewing. René het 'n pragtige gastehuis en ons sal beslis weer daar gaan oorslaap. Gratis tuisgemaakte beskuit en likeur was 'n onverwagse bederf.

Carol E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol E

Ons verblyf by Kastelein was 'n hoogtepunt om ons vakansie te begin!

Kastelein was so netjies en ons is baie vriendelik welkom geheet, maar gelaat om op ons eie saam met gesin te kan kuier!

Freddy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy V

Netjies en bedagsame personeel.

Sal enige tyd weer by Kastelein oorslaap. Fantasties, skoon en bedagsame personeel.

Annette P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette P

Uitstekend toegerus.

Ons het heerlik gebly en die kamers het regtig alles wat nodig is en meer. Baie dankie!

Allan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M

'n Pragtige, keurige gastehuis.

Groot dankie vir Saterdagaand, 31 Nov. 2019 se groot bederf in jul keurige gastehuis (Kastelein). Mal oor die detail. Jy het voorwaar aan alles gedink. 10 uit 10. Ek sal jul hoogs aanbeveel.

Bernard M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M

Pragtig en goeie prys.

Sien sterre.

Andrea C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea C

Skoon en netjies, smaakvolle dekor.

Ons kamers was gereed met geen probleem met aankoms. Vriendelike personeel en baie gerieflike, mooi kamers. Die klein kombuisie was 'n aanwins en die badkamers 'n aangename verrassing!

Danelia V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelia V

Pragtig, netjies en skoon.

Die kamers is baie mooi en mooi skoon. Ongelukkig nie baie klankdig nie. Kan bewegings en gesels van ander kamers hoor. Sou graag ontbyt by die prys ingesluit wou hê.

Suzi F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Suzi F

Beautiful, clean place.

See stars.

Kastelein se terugvoer

Thank you for your kind words. We have a 24-hour security system that ensures guests safety. We therefore know you were 100% safe and secure. Hope to see you again.

Kastelein
Lia B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lia B

Baie aangename verblyf.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies en goed toegerus. Enigste negatief was die matras wat nie baie lekker geslaap het nie. Gelukkig was daar 2 enkelbeddens in die kamer en ons het op die enkelbedjies geslaap. Sal weer by Kastelein tuisgaan.

Johan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Gerieflik en netjies.

Die verblyf is baie gerieflik en netjies toegerus. Ek sal beslis in die toekoms weer by Kastelein kom oorslaap.

Nadia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

5 ster-gehalte uit die boonste rakke!

Kastelein laat mens voel of jy in 'n storieboek instap. Die verblyf is ongelooflike waarde vir geld en die aandag aan klein detail sorg vir 'n verrassing om elke hoek! Ek sal met graagte Kastelein aanbeveel vir enige iemand, dit was 'n welkome oase op ons reis. Ons sal voorwaar spesiaal weer Pongola toe gaan om by Kastelein te kan oorbly.

Marinda G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Absoluut fantasties.

Verwelkoming was uit die boeke, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Kamers is pragtig in 'n rustige atmosfeer. Rene het uit haar pad gegaan om dit vir ons moontlik te kon maak om te braai. Ek sal beslis weer by hulle bly.

Tersia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Pragtige akkommodasie.

Vriendelike ontvangs, pragtige kamers en wonderlike gasvryheid. Ons kom vir seker terug.

Bernard S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S

Asemrowend pragtige gastehuis! Pongola het vir ons ‘n heel uitsonderlike betekenis gekry! Beslis ‘n aanwins vir Pongola.

Awesome oorslaapverblyf!

Paul M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Fantastiese verblyf en verskriklik behulpsaam, sommer dadelik tuis gevoel, waarde vir geld uit en uit.

Vriendelike mense en behulpsaam soos jy nie kan glo, sal enige tyd daar weer bly.

Sontie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sontie D

Pragtige plek, uiters netjies.

Sal vir seker weer daar bly, pragtige plek, uiters netjies en skoon. Pragtige versorgde tuin.

Nicki V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki V

Absoluut fantasties!

Rene is ‘n gasvrou 1000! Kastelein verwelkom jou met ope arms. Elke eenheid is onberispelik skoon en netjies. Rene gaan uit haar pad om jou verblyf so gemaklik en gerieflik te maak as wat sy kan. Ons is elke dag bederf met heerlike vars beskuit, asook heerlike vars moerkoffie vir die plunger. As jy gewone koffie of tee verkies, dit is ook daar.

Jennifer C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer C

Pristine accommodation.

Absolutely perfect accommodation. Tastefully decorated, modern fittings, soft towels and comfortable beds!

Morne K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Waarde vir geld.

Baie skoon en mooi kamers, en veilige parkering. Sal Kastelein aanbeveel.

Denise G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Prentjiemooi, vriendelike personeel, netjies! Sal beslis Kastelein aanbeveel vir enkelreisiger of groot groep gaste!

Rene en haar span het baie moeite gedoen met alles! Die kamers is baie skoon en mooi, vars blomme in die kamers, skoon handdoeke en beddegoed, gemaklike beddens, aircons wat werk! Die swembad was skoon sodat ons lekker kon afkoel. Die parkering was veilig. Alles was net prentjiemooi en ek sal dit beslis aanbeveel! Elke sent werd! Ons het baie lekker gebly!

Madelein K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein K

Baie netjies, skoon. Mense baie vriendelik

Sien sterre.

Nelius G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius G

Ongelooflike netjiese kamers en baie goed toegerus.

Ons het 23:00 daar aangekom en weer 05:00 gery maar het dit baie geniet om daar oor te slaap. Die kamers is ontsettend netjies en mooi, en is ook baie goed toegerus. Die mense van Kastelein het baie moeite gedoen om ons so laat te ontvang en om aan al ons versoeke te voldoen. Wens ons kon langer daar bly. Sal verseker weer daar bly in die nabye toekoms.

Anton H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Kastelein is pragtig en baie gerieflik.

Ons het die oorslaap baie geniet. Sal verseker weer daar oorslaap.

Anelé E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E

Waarde vir geld.

Sal definitief aanbeveel aan ons vriende.

Jacobi B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobi B

Ons was baie gelukkige gaste!

Kastelein is 'n stunning plekkie! Regtig netjies, skoon en baie mooi! Was baie beïndruk met die klein detail. Ons het net 'n nag oorgebly op pad af kus toe maar sal 'n paar nagte daar kon bly. Sal definitief vir enige iemand anders aanbeveel.

Tania E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania E

Fantasties!

Uitstekende waarde vir geld. Die klein ekstras het die verblyf baie spesiaal gemaak. Volpunte vir netheid, dekorasie en gemaklikheid. Ons bly vir seker weer oor by Kastelein in die toekoms!

Ann M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M

Unexpected gem in Pongola.

I have two four star guest houses in Sandton, Johannesburg, and am often critical when staying over at other places. However, in this case, I could not fault Kastelein on anything! The rooms were beautifully decorated, well planned, spotless, fabulously appointed and attention to detail was obvious. I was astounded that Kastelein was in such a little "dorpie". Their service, quality and standards would appease even the most discernible traveler. Well done to the team there! We were impressed and will never stay anywhere else when driving to Mozambique and Sodwana.

Adele V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Dit is die mooiste, skoonste, netjieste en mees smaakvol gemeubileerde gastehuis wat ek aan enige iemand sal aanbeveel.

Wat 'n aangename verrassing toe ons by Kastelein aankom. Vriendelike ontvangs, georganiseerd, detail gefokus, skoon en netjies, om nie van die pragtige kamers te praat nie. Pragtige interior met die grys en wit wat 'n klassieke styl met die hede kombineer (uitstekende keuse!) Heerlike koel kamers (Pongola was 40 grade die dag en die kamers heerlik koel) - alles wat jy nodig het. Die mooiste tuin, baie keurig uitgelê en hiper netjies! Ons het ook die lekkerste ontbyt genuttig die volgende oggend, groot porsies. As ek ooit weer Pongola toe gaan sal ek by geen ander plek oorbly as Kastelein nie. Ek het toe my nuwe Bluetooth Speaker daar vergeet wat ek vir Kersfees gekry het. Kastelein het dit vir my in veilige bewaring gehou tot ek dit kon afhaal op pad terug. Baie dankie vir uitstekende diens.

Wynand F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Besonder aangenaam.

Baie besondere gastehuis met vriendelike gasvryheid. Sal beslis weer daar oorbly. Hoogs aanbeveel.

Ilette G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilette G

Ongelooflik netjies, mooi en vriendelike plek om oor te slaap!

Ons sal beslis weer hier oorslaap!

Carine V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Baie lekker gebly. Wat 'n verrassing!

Dankie vir heerlike verblyf. Ons kan Kastelein vir seker aanbeveel!

Esti B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti B

Baie mooi en skoon, alles wat jy nodig het en nog meer!

Baie vriendelike diens. Geriewe is meer as voldoende en baie mooi. Sal enige tyd weer daar oornag.

Anna D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Die gasvryheid, diens het ons dadelik tuis laat voel.

Kamers is puik met alles wat jy nodig het. Veilige parkering is baie belangrik en ons was baie gerus oor ons voertuig. Ons was net daar tuis vir een aand en was nie lus om verder te ry nie. Wens ons kon langer bly.

Heinrich S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Baie netjies en skoon. Topgehalte. Beste waarde.

Baie aandag word gegee aan klein details soos dit hoort by 'n top 5-ster-hotel.

Julius V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julius V

Baie skoon en netjies, absoluut geen klagtes.

Miskien vir plattelandse dorp bietjie duur maar baie netjies en skoon. Was daar met ons kleindogter - kan miskien aanbeveel dat swembad omhein word.

Kastelein se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Julius. Ons tariewe is tans laer as wat die kwaliteit en standaard van ons fasiliteit regverdig en sal binnekort verhoog word. Groete, Rene

Kastelein
Fouche B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche B

Onverbeterlike eenhede, vriendelike diens, heerlike ontbyt. Sien julle beslis weer!

Ek is geen voorstander van B&B nie, maar ek was aangenaam verras. Die eenhede was onberispelik skoon. Goed toegerus met daai ekstras om jou spesiaal te laat voel. Ontbyt was fenomenaal. Ek woon ongeveer 15 dae per maand in 'n 5 ster-hotel in Durban waar ek 'n Diamant-lid is. Ek dink hulle kan gaan kers opsteek. Baie moeite was gedoen om die ontbyt vir my laatlam seun van 4 jaar oud aantreklik te maak. Baie dankie julle. Julle sien my beslis weer.

Braam G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam G

Ongelooflike aandag aan detail.

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons het net een aand oorgeslaap op pad Mosambiek toe. Die verblyf was ongelooflik, die ontbyt was heeltemal te veel en vreeslik lekker en die gasvrou René, saam met haar span, het alles vir ons gedoen. Ek bly volgende keer langer. Die beste oorslaap ooit!

Jan D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Oornagverblyf.

Goeie waarde en pragtige, luukse kamers. Ons is gasvry ontvang en kan beslis Kastelein by enige gas aanbeveel.

Gert J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Beter as 5-ster!

Ongelooflike waarde vir geld.

Charmaine L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Het net vir een aand oorgeslaap op pad na Pretoria vanaf Mosambiek.

Baie netjiese, skoon verblyf met vriendelike en goeie diens. Die ontbyt was wonderlik! Sal die verblyf definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Jansen-straat 176, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDU1Y2M1LWRmMmEtNDJmMS1hNjYxLTI4NzYyMjJlMmVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 176 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.378436561512 31.621647754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang