Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kastelein

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Jansen-straat 176, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kastelein is ‘n nuutgeboude gastehuis in Pongola, gerieflik geleë op pad na die N2, halfpad tussen KwaZulu-Natal en die noordelike provinsies.

Kastelein bied gerieflike en elegante akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers, tog is ons tariewe bekostigbaar en ons omgewing gemaklik en ontspanne. Daar is 5 dubbelkamers. Elke kamer het sy eie ingang vanaf die stoep of balkon en beskik oor 'n en suite-badkamer, kombuisie, sitarea, DStv en lugversorging.

Kastelein is baie opmerklik in Pongola met sy bekoorlike koloniaal-geïnspireerde boustyl. Ons ontvangsarea en eetkamer is in die oorspronklike woning met 'n ingang vanuit Dr Jansenstraat, terwyl die gastekamers in die sjiek agterplaas en fraai, klein binnehof is.

Kastelein bedien nie enige maaltye nie, maar die kamers het kombuisies wat vir selfsorgdoeleindes toegerus is.

Daar is veilige onderdakparkeerplek, 'n plonspoel en 'n tuin-area waar jy rustig kan ontspan.

Kastelein is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die Elephant Coast-oorde, 'n hele rits wildreservate en -plase, en die King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Denise C
5.0
Die gastehuis is pragtig! Dit het alles wat nodig is en meer, met baie styl. Sien sterre.
Jul 2024
Marietjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing, so 'n pragtige gastehuis! Ons het heerlik en gemaklik gebly in die smaakvolle gastehuis. Ideaal geleë.
Jun 2024
Lydia J
Saam met lewensmaat
5.0
Werklik 'n mooi, skoon en veilige plek om te bly. Ons was beïndruk met oor die algemeen alles. Baie dankie vir 'n heerlike aand wat ons daar gehad het...
Sien meer
Apr 2024
Riette D
5.0
Baie rustig en lekker. Die gastehuis is werklik een van die netjieste en skoonste plekke waar ek al gebly het (ek reis en werk die hele land vol). Daa...
Sien meer
Feb 2024
Elsa G
Saam met vriende
5.0
Stylvol en netjies. Dit was 'n heerlike oorslaap na 'n lang reis. Die eenheid is baie smaakvol met alles wat nodig is.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dr Jansen-straat 176, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kastelein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Jansen-straat 176, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDU1Y2M1LWRmMmEtNDJmMS1hNjYxLTI4NzYyMjJlMmVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 176 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.378436561512 31.621647754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang