Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasukakloof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kasuka-straat 445, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kasulakloof is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is in Erasmuskloof, Pretoria, wat gaste toegang bied tot Moreleta Kloof Natuurreservaat en Pretoria-Oos-hospitaal.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n dubbelwasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en 'n kombuiswasbak. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien vir gaste om te geniet. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en lei uit na 'n stoep op 'n houtdek met 'n buite-etenstafel. Hierdie eenheid is deel van die hoofhuis, maar apart, so gaste het 'n privaat ingang na die verblyf. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n veiligheidshek, onder 'n skadunet-bedekte motorafdak.

Alhoewel hierdie eenheid 2 gaste kan akkommodeer, kan voorsiening gemaak word om 'n jong kind te akkommodeer slegs indien vooraf gereël. Die Menlyn-winkelsentrum en ander restaurante is 'n entjie se ry van hierdie verblyf af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Strykyster
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kasuka-straat 445, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Kasukakloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kasuka-straat 445, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab6031fee830eae4334b81841ba7d0c9e7a47f42feb9b352b9e56d2195d4d1621e5884b9a3699b888a816c8d22aa0a1e42e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 445 Kasuka street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.8185999 28.2768953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang