Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kata Charis Lakeside Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kata Charis is 'n uitstekende keuse vir afskakel sonder geraas. Lieflike ruim blyplek - rustig en stil in die bos. Alles wat jy nodig het. Goed toegerus vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyf. Kan die verblyf sterk aanbeveel. Baie mooi omgewing. Definitief geskik vir 6 mense. Sien gradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing. Lovely place. Clean and neat. Big open spaces. Water pressure was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige en rustige omgewing met baie gemaklike verblyf. Ongelooflike mooi area met baie gemaklike akkommodasie en vriendelike en hulpvaardige gasheer. Naby baie toeristebesienswaardighede en Kruger Wildtuin. Het selfs die pragtige bloukuifloerie 'n paar keer gesien. Kan definitief aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Rustig. Mooi uitsig, netjies, skoon en ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lissette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect place to rest and relax. Host walked the extra mile to accommodate us. Loved it! Highly recommended. Will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Rustige bosveld kuiertjie saam familie. Baie mooi plekkie in die natuur. Huisies is lekker groot en alles is netjies en skoon. Lekker gebraai en gekuier op die dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
Kort verblyf
3.8
Aug 2024

Easy to find location, safe and convenient location, clean. The stay was lovely. Clean. All the basics in the kitchen were fantastic to experience. The host was very accommodating. They allowed us to do a late checkout and helped us with a self-drive route in Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Patricia N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantaties. Lekker rustige verblyf in wonderlike stilte. Die eenheid is goed toegerus, skoon en netjies. Definitiewe wenners was die dek met die pragtige uitsig, die dam en die vriendelike, hulpvaardige eienaars. Ons kan Kata Charis ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alda S
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasties lekker! Die eenheid is baie goed toegerus en is in 'n veilige omgewing. Die skoonmaakdiens is 'n bonus en laat 'n mens toe om totaal en al te ontspan. Die uitsig is 'n onbeskryflike pragtige prentjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leonie/Arnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmettstraat, Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTg2MzJlLWMzZWYtNGZlYS04MDliLWFiNDc5YjJlZWUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Emmett Road Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.044081508244 31.037406921387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang