Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kata Charis Lakeside Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leonie/Arnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Kata Charis Lakeside Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chris G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Kata Charis is 'n uitstekende keuse vir afskakel sonder geraas.

Lieflike ruim blyplek - rustig en stil in die bos. Alles wat jy nodig het. Goed toegerus vir selfsorg.

Jan O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Uitstekende verblyf.

Kan die verblyf sterk aanbeveel. Baie mooi omgewing. Definitief geskik vir 6 mense. Sien gradering.

Hanelize H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelize H

Relaxing.

Lovely place. Clean and neat. Big open spaces. Water pressure was amazing.

Monika R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R

Pragtige en rustige omgewing met baie gemaklike verblyf.

Ongelooflike mooi area met baie gemaklike akkommodasie en vriendelike en hulpvaardige gasheer. Naby baie toeristebesienswaardighede en Kruger Wildtuin. Het selfs die pragtige bloukuifloerie 'n paar keer gesien. Kan definitief aanbeveel en weer bespreek.

Erina S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erina S

Rustig.

Mooi uitsig, netjies, skoon en ruim huis.

Lissette O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lissette O

Perfect place to rest and relax. Host walked the extra mile to accommodate us.

Loved it! Highly recommended. Will go again.

Willie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Rustige bosveld kuiertjie saam familie.

Baie mooi plekkie in die natuur. Huisies is lekker groot en alles is netjies en skoon. Lekker gebraai en gekuier op die dek.

Wendy D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy D

Easy to find location, safe and convenient location, clean.

The stay was lovely. Clean. All the basics in the kitchen were fantastic to experience. The host was very accommodating. They allowed us to do a late checkout and helped us with a self-drive route in Kruger.

Patricia N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia N

Fantaties.

Lekker rustige verblyf in wonderlike stilte. Die eenheid is goed toegerus, skoon en netjies. Definitiewe wenners was die dek met die pragtige uitsig, die dam en die vriendelike, hulpvaardige eienaars. Ons kan Kata Charis ten sterkste aanbeveel.

Alda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S

Fantasties lekker!

Die eenheid is baie goed toegerus en is in 'n veilige omgewing. Die skoonmaakdiens is 'n bonus en laat 'n mens toe om totaal en al te ontspan. Die uitsig is 'n onbeskryflike pragtige prentjie.

Cecil P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil P

Rustig met net die natuur om jou.

Baie lekker gebly, rustig in die natuur. Pad bietjie rof na al die reën maar wel toeganklik met 'n sedan motor.

Gp M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gp M

Dit is 'n baie mooi pleklie en ons het lekker gekuier, dankie.

Dankie ons het dit geniet.

Duncan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan V

Fantasties.

Ons het die plek by geniet.

Roseline N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roseline N

Peaceful stay.

The place needs a swimming pool. We had fun will go again definitely.

Marieka C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieka C

Pragtige plek.

Pragtige plek, lekker dek met stoep ook en braaiplek. Lekker groot oopplan-kombuis, alles is ruim en netjies. Sal definitief aanbeveel vir ander.

Ernst D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D

Pragtige natuurskoon, skoon en netjies!

Ons is hartlik ontvang en het die pragtige uitsig en rustigheid vreeslik geniet! Die huis is uitstekend toegerus en is baie skoon en netjies.

Johan F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie netjies en rustig.

Ons was goed ontvang deur Arnie en ons is alles gewys hoe dit werk. Alles was netjies en skoon en alles lyk soos op die foto's, baie stylvol en genoeg spasie. Die badkamers was baie skoon en het genoeg lekker warm water. Die toegeboude stoep en braai was die lekkerste. As jy wil wegbreek van die stad is hierdie beslis die plek.

Jacques V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Heerlike plek met rustigheid en vrede!

Rustig en mooi omgewing.

Liezel T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel T

Het heerlik gerus, rustige atmosfeer.

Verblyf was heerlik, geen probleme nie, alles baie netjies, sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Nadine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine M

Peaceful, relaxing and comfortable.

The road to the accommodation is not suitable for low vehicles. It is a sand road with a number of potholes that turns to mud when it rains so can be tricky even in an EcoSport. The property is beautiful, well maintained and the hosts are pleasant and helpful and available immediately. They have all the amenities to make things comfortable. Thank you for a memorable experience.

Denise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise V

Lekker gerus, dankie.

Netjies, rustige plek om uit te rus.

Schalk V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk V

Mooi skoon, maar 'n bietjie uit die pad na Kruger.

Skoon en netjies. Sou graag hout en vuuraansteker gesien het by braai, want dit is 'n hele afstand om te gaan kry vernaamlik as 'n mens laat inboek. Beddens bietjie hard (matrasse) vir slaap.

Tshepo M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tshepo M

It was great. We really had a great time.

Overall it was a great stay. Just a few suggestions though not a complaint. This is to improve the overall facilities. The standard double beds, if there could be an option of separating a double bed into a twin in all the rooms. Yes, each and every chalet has got one room with a double and one with twin. Wish both rooms could have the option of separation. If the the trees in front of the rooms could be trimmed in a way that the view of the lake is visible from the rooms. Think about adding a pool in the future. Otherwise it was great. Its' a great place to get away as friends and book both chalets as you get to have the place all to yourself.

Hennie K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Gerieflike en skoon verblyf in 'n mooi omgewing met goeie diens.

Kata Charis Lakeside Lodge bied gerieflike en skoon verblyf in 'n mooi omgewing met 'n uitkyk oor 'n dam. Dit is ideaal vir rus en ontspanning in die stilte van die natuur. Die laaste gedeelte grondpad was egter in 'n swak toestand en die reën het dit vererger.

Anita P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Great place and people.

See stars.

Rose L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose L

Beautiful and stunning location. Leonie and family are absolutely wonderful and go the extra mile. Thank you for everything.

Friendly, kind and genuine hosts. Helpful, and go the extra mile to make you feel welcome and at home.

Ryan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan C

Friendly and helpful.

Accommodation is clean and neat. An awesome location. Would recommend to anyone traveling up to 6pax.

Elrika V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika V

Awesome! Beste kussings in die wêreld

So rustig en mooi. Ons het dit baie geniet.

Sandra L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra L

Rustige atmosfeer.

Lekker verblyf en rustige atmosfeer.

Elsabé J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé J

Baie gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was voorsien. Die uitsig was baie mooi en baie rustig. Die grondpad na die chalet was bietjie uitdagend en dit is nie geskik vir 'n voertuig met lae hoogte nie. Ons verblyf was baie aangenaam en ons kan dit aanbeveel vir enige persoon wat die Laeveld wil verken.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Pragtige plek. Baie goed toegerus. 'n Moet om te besoek.

Sprokiesplek in die vallei. Jy vind rustigheid hier met al die groenigheid om jou. Was regtig 'n belewenis. Sal volgende keer langer wil bly.

Jeanette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Wat 'n uitsig!

As jy in die huis instap kyk jy oor die eetkamertafel op die bosveldtoneel en water! Die hele huis is ruim, nuut, vars en goed ingerig. 700 km van my huis af kom ek weer tuis! Patio en braai-area is perfek!

Kata Charis Lakeside Lodge se terugvoer

Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer.
Ons hoop ons sien julle weer.

Kata Charis Lakeside Lodge
Adrinette M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M

Dit is ideale akkommodasie as jy op soek is na rustigheid, stilte met slegs natuurgeluide en privaatheid.

Ons het heerlik gebly in die lieflike ruim en skoon huis en het die stilte en rustigheid baie waardeer. Die verblyf word elke oggend gediens. Al wat ons kan aanbeveel, is dat daar moontlik in die toekoms lugversorging ook in die slaapkamers installeer word, aangesien die hitte en humiditeit soms ondraaglik raak. Basiese braaitoerusting sal ook handig wees.

Jorrie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorrie J

Baie lekker.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly in die gerieflike huis met 'n pragtige uitsig.

Innes V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innes V

Sielsrus in die natuurskoon.

Ons het heerlik gebly, want die akkommodasie het alles gebied wat ons verlang het. Nog 'n pluspunt is dat daar net 2 chalets is, wat dit baie eksklusief maak. Die aande op die dek met 'n glasie in die hand met die vuur wat brand was 'n hoogtepunt na die dag se rondry in die Laeveld. Die rustigheid en stilte kan nie met geld gekoop word nie. Dankie Arnie dat jy jou kennis van die omgewing met ons gedeel het.

Engela V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela V

Kata Charis has safe and clean accommodation.

Kata Charis Lakeside Lodge is a place where you can relax and still feel safe. The cleanliness of the place is outstanding. We felt very safe. The tranquility is a memory that will always stay.

Pauline L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline L

Die verblyf is baie rustig, skoon, netjies en goed toegerus met baie voëls!

Die verblyf is ideaal vir 'n rustige en stil wegbreek. Dis 'n pragtige omgewing met baie om te doen in omliggende area. Net jammer dat die bome van die huis se dek die uitsig na dam belemmer.

Willem C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C

Too far from the main road and a very bad road from the main road to the resort.

Arno was very friendly, however, the isolation of the cottage was scary for me.

Pauline D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Hoë gehalte verblyf in rustige omgewing.

Ons was aangenaam verras deur hierdie uitsonderlike lodge. Weggesteek in 'n rustige omgewing, gerieflik naby aan al die beste besienswaardighede, topgehalte verblyf met pragtige dekor en vriendelike persoonlike diens deur die eienaars. Ons sal beslis weer hier kom ontspan en kuier.

Willanna G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willanna G

Net so mooi en netjies soos op die foto's binne en buite!

Gerieflike huis en tuin met alles wat nodig is en nog meer. Daar is stilte en sterre en dit sê alles!

David C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Rustig en stil.

Eienaars baie hulpvaardig met alles. Rustig en baie veilig.

Paul T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul T

Very good, peaceful, relaxing.

See stars.

Marlie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlie J

Lekker rustige verblyf.

Al die geriewe is skoon en netjies. Huis is goed toegerus met benodigdhede.

Michelle V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Heerlik gebly en rustige omgewing om te ontspan en natuur te geniet!

Ons het heerlik gebly en sal vir seker die plek aanbeveel. Goed ingerig ook vir families met klein kinders.

Wikus M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus M

Fantastiese plek vir lekker ontspan.

Die eenheid was baie netjies uiteengesit en goed toegerus. Hulle het wel nie 'n kurktrekker in die kombuis gehad nie, maar gelukkig ry ek nie by die huis sonder een nie. Met aankoms was dit ietwat moeilik om die eienaars in die hande te kry om in te klok. Die krag was af met inklok wat wel nie die lodge se skuld was nie, maar dit sou lekker wees as die eenheid beter toegerus was vir só 'n onvoorsiene gebeurtenis.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Susan O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Versteek in 'n vallei.

Baie rustig en stil met 'n besonderse uitsig. Uitstekende voëllewe, onthou jou verkyker. Huisie is baie goed ingerig met ruim vertrekke.

Shaun B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Baie netjies plek, alles wat benodig was daar.

Baie rustige atmosfeer, plek self baie netjies. Die mense wat ons ontvang het baie vriendelik en opregte mense. Alle benodigdhede in die huisie ruim ons was ses mense en het nie oor mekaar getrap nie. Ons al enige tyd weer terug gaan Kata Charis vir Chalet 1 hierdie keer.

Roe M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roe M

A wonderfully comfortable serene hideaway close to Kruger Park's Phabeni Gate.

If you are looking for affordable, comfortable self-catering accommodation that is private and serene, this is the place to go. Tasteful, functional accommodation with two huge showers and a bath, aircon, clean linen and daily servicing. The best feature is the huge comfortable patio/braai area and the very friendly owners who made sure we were comfortable and lacked nothing - yet keeping our privacy in mind. Thanks so much for a wonderful stay Arnie! The location is close to town (10 mins) with another 10 mins to the Phabeni Gate of the Kruger Park, or just stay home and enjoy the serenity. The place is secured by electric fencing and an alarm which gives you extra peace of mind.

Sonja S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Pragtig skoon, ruim en netjiese blyplek.

Heerlike twee dae gekuier. Super netjies met alles nodig vir 'n "home away from home". Sal beslis weer hier oorslaap.

Vanessa D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Baie lekker.

Ons sal beslis weer teruggaan. Dis 'n ruim en baie gerieflike plek. Dis skoon en netjies.

Suthea W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suthea W

Topgehalte-verblyf! Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Luukse, ruim verblyf vir die persoon wat van stilte en die natuur in die algemeen hou. Ons kon ten volle ontspan en heerlik uitrus in 'n huis met alle geriewe wat jy benodig!

Vino M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vino M

Well maintained and managed chalets.

This is a very central place to most popular tourist attractions. Firstly, we really enjoyed our stay at this lodge. It is my sincere wish that my points below be taken into consideration to enhance one's stay. Only 3 things I feel would make the stay even better. 1. Trees in front of the chalets should be trimmed, to give a view of the lake. Will make a huge difference. 2. There isn't a swimming pool. With the heat most of the time you definitely need one. Other establishments don't allow non residents to use their facility. 3. The road getting to the chalet needs attention, very uneven and difficult to drive through with low suspension cars.

Dalene M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M

Pragtige plek. Het heerlik gebly.

Die skoonmaak in die oggend was 'n aangename verrassing. Sal beslis weer gaan. Alles baie rustig en die uitsig pragtig.

Madeleine C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Pragtige, gerieflike huisie in 'n mooi omgewing.

Ons het vreeslik lekker in Kata Charis Lodge gebly. Die huisie was baie goed ingerig en die afwerkings en meubels in die huis was van baie goeie gehalte. Dit was heerlik om op die groot stoep te sit, die seekoei in die dam te soek en die soet, skoon lug in te asem. Die prys vir so 'n luukse eenheid was baie billik. Sal dit beslis aanbeveel!

Patrick S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick S

Baie mooi en rustig.

Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Elma C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma C

Aan te beveel!

Pragtige chalet, gasvrye ontvangs en goeie diens!

Johann L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Dit was baie netjies en skoon, asook baie gerieflik. Eienaars baie vriendelik.

Kan dit enige tyd aanbeveel vir iemand wat wil gaan rus en vrede vind in die natuur.

Boitumelo M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M

We had a wonderful stay at Kata Charis

The place was clean and the service was up to standard. We actually had the place to ourselves for the whole weekend with no disturbance, and the morning breezes were so refreshing. We really had a fabulous stay at Kata Charis Lakeside Lodge.

Adele H - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H

Excellent stay, wonderful customer service, would certainly recommend!

The luxury self catering unit is wonderfully modern and spacious with all the modern amenities that you can hope for (DStv, air-con, fully equipped kitchen) tucked away in natural forests as far as the eye can see. Easy access to the main road and plenty of attractions (adventure sports, Kruger Park, Panorama Route, etc). We really enjoyed our meals out on the large covered veranda with its beautiful views. The owners are very warm, professional and incredibly helpful. We would certainly recommend it to anyone. What a find!!

Cobie G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobie G

Baie rustig. Baie ontspannende atmosfeer.

Kata Charis skep 'n rustige atmosfeer. Dis nie te ver weg van die hoofpad nie en so geleë dat jy maklik ander toeriste-bestemmings kan besigtig.

Yvette D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette D

Great stay with lovely views.

Very peaceful, lovely views. Needed longer braai tongs, oven gloves and blankets. Staff are friendly, security is good and chalet is spacious and clean. The bathrooms are lovely with plenty hot water for the whole family.

Pieter D - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Peaceful and spacious - country living

Kata Charis is always clean, and the fittings and bedding are of good quality. The peaceful setting and quietness gives a special charm to the place.

Etienne W - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne W

Netjies en skoon.

Dankie vir 'n skoon en netjiese blyplek.

Jaco S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Huis baie goed toegerus. Linne, handdoeke pragtig, skoon. Voel soos 'n tuiste. Sentraal.

Goed toegeruste wooneenheid met pragtige en skoon linne en handdoeke. Die uitsig is baie mooi en die atmosfeer baie rustig, privaat en huislik danksy die feit dat daar net twee wooneenhede is. Sekuriteit is goed en mens voel deurentyd veilig. Vriendelike bestuurderes en flukse skoonmakers. Baie sentraal om al die besienswaardighede in die omgewing te besoek. Goeie waarde vir geld. nSal definitief weer daar gaan kuier.

Michelle L - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Stunning place to stay!!

Wonderful!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmettstraat, Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTg2MzJlLWMzZWYtNGZlYS04MDliLWFiNDc5YjJlZWUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Emmett Road Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.044081508244 31.037406921387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang