Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kataluma

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwavelpoortstraat 199, Pretoria, 0036, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kataluma is in 'n rustige plaasstyl geleë en bied 'n rustige en bekostigbare plattelandse toevlugsoord aan die buitewyke van Pretoria. Die eiendom is langs die Zwavelpoortstroom aan die voet van die Bronberg-bergreeks geleë.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 2 kamers wat deel vorm van die hoofhuis, egter met aparte ingange.

Die gesinskamer kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer. Dit is ingerig met 2 koningingrootte-beddens en spog met 'n TV, 'n waaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het beide 'n bad en 'n stort.

Die Koninginkamer is gepasmaak vir paartjies of alleenreisigers en bied 'n knus en goed ingerigte ruimte. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n bad.

Kataluma spog met 'n venue langs die rivier wat ideaal is vir funksies, gesinsbyeenkomste en geleenthede. Dit het 'n onderdakgedeelte wat tot 120 mense kan sit. Gaste is welkom om tente of karavane in die grasveld naby die venue op te slaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zwavelpoortstraat 199, Pretoria, 0036, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwavelpoortstraat 199, Pretoria, 0036, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a679661bc527f841b6eee02770bee8fd359e9092200949cf97e7fa0f43fda44b7ff421010303f5dee4fafbb105345945fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 199 Zwavelpoort Street Pretoria 0036 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -25.828602939995 28.382456308379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang