Katberg Gordonsbaai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bodene M - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker huislike-atmosfeer.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Dankie Bodene vir jou vriendelike resensie.
Hoop die weer is volgende keer lekker.
Charmaine K - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie Hanlie dat jy Katberg beskikbaar gemaak het vir ons gesin.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie, Charmaine, vir jou vriendelike resensie.
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
3 nagte se oorslaap, wat 'n plesier.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Katberg het ook intussen 'n pool tafel bygekry om dit nog lekkerder te maak.
Groete
Hanli
Eric P - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing stay.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Thank you Eric for your friendly review.
You are welcome
Hanli
Febiola S - Sep 2023
Algehele gradering
Ek is baie tevrede.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie Fabiola vir die mooi resensie. Ons maak dit nog lekkerder elke jaar.
Groete Hanli
Judy A - Sep 2023
Algehele gradering
Was aangename naweek gewees.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Dankie Adriana. Ek waardeer jou vriendelike resensie.
Groete Hanli
Janine F - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome, relaxing and much more.
Lees meerKatberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie vir se mooi resensie. Ek waardeer dit baie en sal nog meer opgradering doen soos moontlik
Groete Hanli
Christa K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, ontspannende omgewing.
Gaven S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie stil en kon lekker saam met familie kuier.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie Gavin
Poche S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie Poche.
Cary D - Jul 2021
Algehele gradering
Kan nie kla nie!
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie Cary. Sal bietjie upgrade doen vir die koue.
Julie M - Feb 2021
Algehele gradering
Great location, well equipped family house.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Thank you very much.
Colette A - Nov 2020
Algehele gradering
Die woning was baie ruim en gerieflik vir ’n volle gesin van 6.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie Colette.
Carmenita B - Nov 2020
Algehele gradering
Had a splendid weekend at Katberg .
Lees meerKatberg Gordonsbaai se terugvoer
Thank you very much, Carmenita and friends.
Chantal V - Des 2019
Algehele gradering
Baie ruim en groot huis. Baie lekker gebly.
Katberg Gordonsbaai se terugvoer
Baie dankie, Chantal.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang