Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katberg Gordonsbaai

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Katberg is in Gordonsbaai geleë, 3 blokke van die see af en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die tarief sal aangepas word vir meer as 6 gaste en 'n afslag sal vir minder as 6 gaste gebied word.

Dié huis het 2 privaat slaapkamers en is geskik vir 4 volwassenes met kinders. Die hoofslaapkamer het 'n luukse koningingrootte-bed en die ander kamer het ook 'n luukse koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Daar is 'n stapelbed in die derde kamer.

Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet in die hoofslaapkamer. Waaiers is beskikbaar vir elke kamer in die huis.

Die oopplan-kombuis en -eetarea het 'n oond, stoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n Lava Fires-binnebraai en Weber-braaigeriewe buite. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en strykgeriewe.

Die Ooskuskombuis bedien vars vis en Katberg is ook naby ander restaurante aan die kus en by die hawe.

Doendinge in Gordonsbaai sluit swem, staproetes, bergklim, visvang en uiteet in. Gaste kan nabygeleë dorpe soos die Strand, Somerset-Wes, Kleinmond, Hermanus en Kaapstad verken. Stellenbosch is naby as gaste die Wynlande wil besoek.

Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar en gaste kan hul eie kaart vir DStv saambring. 'n Omskakelaar sal beurtkrag verlig.

Parkeerplek onder 'n skadunet is beskikbaar vir 'n voertuig en 'n boot voor die huis. Die skadunet is 3 m hoog.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Charmaine K
Gesin met klein kinders
5.0
Dankie Hanlie dat jy Katberg beskikbaar gemaak het vir ons gesin. Ons het baie lekker by Katberg gekuier. Baie goeie ligging om jou vakansie deur te b...
Sien meer
Jan 2024
Jaco B
Gesin met tieners
5.0
3 nagte se oorslaap, wat 'n plesier. Eerlikwaar 'n "gem in the rough". 300 meter vanaf die strand, naby winkels, netjies en skoon.
Des 2023
Eric P
5.0
Amazing stay. The host was super friendly and made it easy for us to check in. The entire stay at Katberg Gordonsbaai was definitely wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Febiola S
Gesin met tieners
4.8
Ek is baie tevrede. Die plek is netjies. 'n Lekker plek vir 'n groot gesin. Daar is baie ruimte. Daar is lekker speelplek vir die kinders in die tuin.
Sep 2023
Judy A
Saam met vriende
4.4
Was aangename naweek gewees. Winkels is loop afstand. Daars uithangplekke naby en naby die see.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Katberg Gordonsbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bed6015511ae0bb723ecbbc26dc31147c62983cbc0382b8124ced5d4a4416aad38ca767f8c601f6581fa694cbd176eba2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 29 Berg Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1574829 18.8700404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang