Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katberg Gordonsbaai

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Katberg is in Gordonsbaai geleë, 3 blokke van die see af en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die tarief sal aangepas word vir meer as 6 gaste en 'n afslag sal vir minder as 6 gaste gebied word.

Dié huis het 2 privaat slaapkamers en is geskik vir 6 volwassenes met kinders. Die hoofslaapkamer het 'n luukse koningingrootte-bed en die ander kamer het ook 'n luukse koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Daar is 'n stapelbed in die derde kamer.

Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet in die hoofslaapkamer. Waaiers is beskikbaar vir elke kamer in die huis.

Die oopplan-kombuis en -eetarea het 'n oond, stoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n Lava Fires-binnebraai en Weber-braaigeriewe buite. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en strykgeriewe.

Die Ooskuskombuis bedien vars vis en Katberg is ook naby ander restaurante aan die kus en by die hawe.

Doendinge in Gordonsbaai sluit swem, staproetes, bergklim, visvang en uiteet in. Gaste kan nabygeleë dorpe soos die Strand, Somerset-Wes, Kleinmond, Hermanus en Kaapstad verken. Stellenbosch is naby as gaste die Wynlande wil besoek.

Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar en gaste kan hul eie kaart vir DStv saambring. 'n Omskakelaar sal beurtkrag verlig.

Parkeerplek onder 'n skadunet is beskikbaar vir 'n voertuig en 'n boot voor die huis. Die skadunet is 3 m hoog.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Katberg Gordonsbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bed6015511ae0bb723ecbbc26dc31147c62983cbc0382b8124ced5d4a4416aad38ca767f8c601f6581fa694cbd176eba2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 18 5 1 5 29 Berg Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1574829 18.8700404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang