Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Katberg Mountain Resort & Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gerhard S
1 nag
4.6
Des 2024

Effective. I was there for the golf, so the accommodation was not a factor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Neil
Katberg Mountain Resort & Hotel
Dear Gerhard, thank you for your review and ratings. We will keep on improving in 2025 with the necessary upgrades.

Dorothea Elizabeth O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Mooi in die berge. Baie lekker verblyf. Vriendelike personeel en goeie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Katberg Mountain Resort & Hotel
Dear Dorothea Thank you so much for the wonderful review. We will keep on striving to improve and we have weekly and daily targets and projects. We look forward to welcoming you back to Katberg Mountain Resort & Hotel and seeing the improvements. Katberg Mountain Resort & Hotel will be making the Eastern Cape proud once more. Have a great week ahead. (I have started a vegetable garden so our food can be fresh and tasty)

Annerie M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Pragtige hotel en omgewing. Oos-Kaap se trots. Ons het vir slegs een aand oorgeslaap by die Katberg Hotel, op ons soeke na sneeu. Die hotel is 'n geskiedkundige plek, amper 'n monument in die Oos-Kaap. Dit was my eerste keer daar. My ouers het seker 40 jaar gelede daarheen gegaan op wittebrood. Ons verblyf was lekker. Die omgewing is mooi en ek dink dit sal in die somer 'n wonderlike bestemming wees. Die kamers was netjies. Die badkamers was wel oud. Ek neem aan die kamers is oorgedoen, maar die badkamers kort aandag sowel as die matte in die kamers. Ek sou voorstel dat die beddens elektriese lakens kry vir die winter. Ons het spesifiek in die Katberg gaan slaap met die doel om sneeu te kry in die bergpas, 30 km van daar af. Dit was 'n suksesvolle uitstappie en ons het 'n heerlike sneeu ervaring gehad. Hogsback is nie ver hiervandaan nie, maar ons wou juis sneeu sien waar dit nie 'n vertrapping is nie. Ek dink die Katberg Hotel is 'n lekker plek. Ek sou graag wou sien dat hulle meer aggressief bemark, want ek dink hulle kan meer besoekers kry sou hulle meer bemark. Daar is ook 'n pragtige gholfbaan. Ek sien uit om Katberg weeer te besoek. Ons ontvangs was vriendelik. Die personeel is baie bedagsaam en die aandete en ontbyt was heerlik. Ons het lekker in die kuier area om die vuur gekuier. Ek stel ook voor dat die hotel hulself bemark vir besighede. Ek sal graag wil sien dat hierdie monument en trots van die Oos-Kaap, floreer met besoekers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Katberg Mountain Resort & Hotel
Hi Annemarie Baie dankie hierdie positiewe resensie. Dit was 'n plesier om jou groep hier te ontvang en te huisves. Bly om te hoor dat julle soektog na sneeu suksesvol was. Glo dat die kinders dit moes geniet het. Die hotel was gesluit vir verskeie jare en is deur die huidige eienaar so 2 jaar gelede gekoop. So ja daar is nog 'n lang pad vorentoe. Dankie vir jou insette en sal dit oordra aan my personeel. Hoop om julle weer te sien en te kan huisves!

Eleanore D
Kort verblyf
3.0
Des 2023

Baie mooi natuur en ligging, maar die hotel het baie onderhoud nodig. Ons vakansie was ongelukkig nie soos ons beplan het nie. Eerstens is die pad na die hotel toe baie sleg en jy het 'n 4x4 nodig om by die hotel te kom. Die badkamer en toilet is baie teleurstellend en dit het die vakansie heeltemal vir ons bederf. Die toilette werk nie reg nie en is baie naby aan die deur. Die storte is oud en die water is bruin, so om te stort/bad was nie 'n plesier nie. Hulle kan ook meer moeite doen met die etes.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Neil
Katberg Mountain Resort & Hotel
Dear Eleanore, Thank you for taking the time to fill in the review and provide feedback. We will continue to improve in order to provide an excellent guest experience. Every week, we carry out a project so we can meet and exceed standards. Have a great week ahead.

Adrie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2021

Baie mooi, aaklige pad, lekker kos. Baie baie mooi, maar kan sien die versorging van die tuine word agtergelaat - seker COVID en droogte. Die kos was ongelooflik en ons waiter, skaam, maar baie baie oulik. Nie mal oor ontvangs nie, maar oor die algemeen lekker, warm mense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R351, Katbergpas naby Fort Beaufort, Katberg, 2410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c1038001a8d57a1a076cae6792772eabc562c4f3df47ce29958a894bf18c87c23b5165bb3b5adc2a4d05b5365d692dc038f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R351 Katberg Pass near Fort Beaufort 2410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.488428375433 26.681317394135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789