Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kate's Country Kitchen Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Freddie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Good old-fashioned accommodation. Loadshedding was a problem but expected. Some back up lights were available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sannie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Uitstekend. Gasvryheid, absoluut fantasies, gaan definitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Ek en my vriendin het een aand oorgeslaap op ons road trip. Jacqueline het ons vriendelik ontvang en sy het seker gemaak alles is in orde vir ons. Ons het laat middag in geklok en het die vryheid van die huis gehad om te ontspan. Kate's Country Kitchen Accommodation voorsien al die basiese benodigdhede vir 'n kuier weg van die huis. Dis gemaklik en warm. Ek het dit persoonlik geniet om laat aand op die bank op die stoep te sit met speletjies en die volgende oggend was die sonkamer lekker warm om ontbyt te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2022

Warm, loving and caring. The owner is friendly and welcomed me with open arms. She cared about my needs and made sure that everything was in place. I want to thank Mrs. Jacqueline for the warm welcome and the service she has given me and my colleague.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Baie sentraal vir besoek aan die dorp. Jacqueline het ons baie vriendelik ontvang en was hulpvaardig. Ideale plekkie vir kort besoeke aan Bredasdorp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelius R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Rustig geslaap en waarde vir geld verblyf. Gerieflike oornag-slaapplek in Bredasdorp se middedorp in 'n baie ou huis met die nodige geriewe. Voorstel: dui asb. aan vir gaste wanneer beurtkrag verwag word. Ons is onverhoeds gevang en het gesoek na die noodliggie in die donker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Klaus Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Ons het gerieflik gebly in die ou, gerestoureerde huis, wat uit 1848 dateer, met sy antieke meubels en vreemde ornamente. Dit is 'n aanvaarbare plek, met karakter, vir 'n kort oorbly in die middel van Bredasdorp teen 'n billike prys. Dit moet egter genoem word dat die geluide vanaf die straat vir iemand wat gewoond is aan stilte in die nag steurend was (soos bv geraas vanaf die naby geleë kroeg tot middernag, of die kerkklok, wat elke 15min beier). Die gasvrou, Jacqueline, was beslis baie vriendelik, hulpvaardig, en tegemoetkomend, wat ons spesiale behoeftes vir die deelname aan die Voet van Afrika wedloop betref het. Baie dankie daarvoor!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celia V
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Ek is bly ek het by Kate's gebly vir die naweek. Ek sal Kate's enige tyd aanbeveel. Die kamer is skoon en netjies. Jacqueline is 'n goeie gasvrou en laat jou welkom voel. Sy is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2021

Host is friendly and very helpful. Value for money and a great place, I will be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Gerieflike halfpad-stopplek op pad na Kaapstad. Alles was skoon en netjies. Het lekker geslaap en heerlik gekuier. Dankie vir die heerlike lemoene, en die gasvryheid. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NjZlOWJhLTcxNjUtNDQ5MC04NTc1LTdjODI1NmZmY2FlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 12 Waterkant Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -34.534706728444 20.039765238762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang