Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kate's Country Kitchen Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kate's Country Kitchen Accommodation is 'n gesinsgedrewe instansie wat 'n huis-weg-van-huis-atmosfeer bied. Gaste kan gehalte en gerieflike verblyf teen baie bekostigbare tariewe verwag.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer wat slegs met 'n bad toegerus is. Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Dit bied ook 'n volledig toegeruste kombuisie. Geriewe in die kamer sluit 'n HD-TV met sekere kanale, DVD-speler, klokradio, gratis WiFi-internettoegang, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste buite het toegang tot parkeerplek van die straat af en braaigeriewe. Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Die eenheid met slaapplek vir 5 het 2 slaapkamers met 'n driestapelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Dit bied ook 1,5 badkamers met 'n stort in elk, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buite het gaste toegang tot 'n sonstoep, parkeerplek van die straat af en braaigeriewe.

Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Gaste kan ook 'n heerlike ontbyt of aandete geniet wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kate's Country Kitchen Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NjZlOWJhLTcxNjUtNDQ5MC04NTc1LTdjODI1NmZmY2FlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 12 Waterkant Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -34.534706728444 20.039765238762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang